Yami se Yami

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Status
Not open for further replies.
Joined
Dec 1, 2010
Messages
3
Reaction score
0
Location
Western Cape
Bike
Yamaha XT 660 Z
Hi Honne :3some:

My man - Yami 900 - het my nou ooreed om ook saam te blaf.  Sal maar sien hoe dit gaan hier en op die pad.
Yami het my nou al n paar artiekels op die WD gewys en is baie intresant, asook die goeie gesindheid wat almal het. Met die laaste insident wat ons in Paarl gehad het en n WD wat ons da gehelp het, kan n mens net dink die is n wonderlike klomp mense!

So Hello, eks n puppie en hoop julle honne wys my die regte maniere :mwink:
 
Status
Not open for further replies.

Latest posts

Top