Zorst on a GSA

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pappa-B3r

Race Dog
Joined
Feb 2, 2011
Messages
1,178
Reaction score
25
Location
Potchefstroom
Bike
BMW R1150GS Adventure
Hi Almal

Van wanneer het die bikes met n cat uit gekom ? Myne het wel nie een nie so wonder of dit stock is of n mod is ?

Wat is die beste slip-on wat die mooiste klank gee ? Nie die loudste nie die mooiste...

Raad word altyd waardeer !

Groete
CPK
 
Top