En dis die regte tyd om my 'nuwe' X ordentlik in te ry
En siende dat ek mos hou van baie ure en kilometers per dag ry oorweeg ek n 4 dag roete wat rofweg só mag lyk, met so min teer as moontlik, en die roetes tussen dorpe nie noodwendig die logiese keuses nie:
Dag 1: Kaap, Bainskloof oor na Ceres, Tankwa, Ouberg pas, Sutherland, Fraserburg, Loxton
Dag 2: Loxton, Hutchinson, Merriman, Deelfontein, Nieu Bethesda, een of ander plaas
Dag 3: Graaff-Reinet, Aberdeen, Klipplaat, Beaufort Wes, Merweville
Dag 4: Daai geslote hekke pad Karelskraal pas oor plaas toe, Sutherland, Verlatekloof, Ceres, Kaap
Met genoeg stoppe om koffie te maak, baie fotos, dalk n bietjie wild camping, baie nostalgie in dorpe waar ek as kind gewoon of gekuier het.
En as die kilometers te lank raak verander die trip soos ek lus voel![Smiling face with sunglasses :sunglasses: 😎](https://cdn.jsdelivr.net/joypixels/assets/8.0/png/unicode/64/1f60e.png)
En siende dat ek mos hou van baie ure en kilometers per dag ry oorweeg ek n 4 dag roete wat rofweg só mag lyk, met so min teer as moontlik, en die roetes tussen dorpe nie noodwendig die logiese keuses nie:
Dag 1: Kaap, Bainskloof oor na Ceres, Tankwa, Ouberg pas, Sutherland, Fraserburg, Loxton
Dag 2: Loxton, Hutchinson, Merriman, Deelfontein, Nieu Bethesda, een of ander plaas
Dag 3: Graaff-Reinet, Aberdeen, Klipplaat, Beaufort Wes, Merweville
Dag 4: Daai geslote hekke pad Karelskraal pas oor plaas toe, Sutherland, Verlatekloof, Ceres, Kaap
Met genoeg stoppe om koffie te maak, baie fotos, dalk n bietjie wild camping, baie nostalgie in dorpe waar ek as kind gewoon of gekuier het.
En as die kilometers te lank raak verander die trip soos ek lus voel
![Smiling face with sunglasses :sunglasses: 😎](https://cdn.jsdelivr.net/joypixels/assets/8.0/png/unicode/64/1f60e.png)