Stellenbosch to Egyptian nightmare!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Toe kom ek nounet op hierdie een af. Onge-bleddie-looflik.
Sopas 'n uur by die werk verloor haha.
Klink soos 'n ander wêreld en tien teen een was dit, maar nou juk dit om op 'n bike te spring Afrika in.
 
Kortbroek said:
Toe kom ek nounet op hierdie een af. Onge-bleddie-looflik.
Sopas 'n uur by die werk verloor haha.
Klink soos 'n ander wêreld en tien teen een was dit, maar nou juk dit om op 'n bike te spring Afrika in.

Daardie een het jy reg, Afrika is 'n ander wereld. Suid Afrika sukkel om kers vas tehou by die egte Afrika. Hoop jy sal dit geniet en nie te erg ontnugter wees deur al die onnodige nonsens nie, meeste van Afrika is 100 tot baie honderde jare agter gelaat.
 
It is amazing how this story stands the test of time!

Frohan, you're probably transitioning from legend into myth at this point!

I mean, you! - check the kit Oakes - in this narcissistic consumerist age - just a flipping backpack and some home-made panniers - no fancy riding kit - it is a consummate inspiration to go so minimalistically, yet with so much meaning.

Thank you, Frohan
 
15 years later... I have been capitivated for the past hour reading this epic African adventure experience. Danke Frohan, baie Danke
.
 
Een vd beste RRs ooit. Ekt die voorreg gehad om Frohan te ontmoet, voordat ek sy storie geken het. True Gentlemen
 
EPIC tjom… stuff of LEGENDS (y) Well done, haal my hoed vir jou af en dit doen ek nie sommer nie….;)(y)

Wys mens net weer jy het nie 'n super luxury duur fiets vol bells n whistles nodig nie.....hoe eenvoudiger hoe beter!
 
'n Propper storie gewees!!

Als, van die mooi ou retro fietse, regdeur tot die piesangbrood op Malawi strand & woestyn landskappe, was bitter lekker om saam te kon lees.

Tye het nou wel verander, maar om die trip met R 3 700.00 te kon doen bly indrukwekkend!!
 
Wonder waar Frohan nou is ? In 1997 het hy die To Hell and Back mtb race gewen (2 dae vanaf De Hoek tot in die Hel en terug )
Ons het altwee dae die afstand 60 km's in onder 3 ure gejaag, hy is n tawwe ou.
Meeste van julle sal sukkel om dit te meerkat met julle GS's ........
Grappie!!!
 
Last edited:
Ek het toevallig net nou op hierdie RR afgekom.
Dit is verseker een van die mees indrukwekkende beskrywings van 'n reis in die oorspronklike sin.
Ek wil vir die skrywer my groot respek uitspreek. ek weet nie of ek die Egytian Nightmare so matter of factish kon gevat het nie.

Absoluut fantasties!
 
Hey, just read this thread - FANTASTIC

Well done Frohan, hope to meet you some day to enjoy a beer or two.
 
Just a question though; what happened to Xander, Christo and Braam after they headed off to Dakar?
 
Top