Donniepat
Pack Dog
My bike se agterwiel pressure monitor gee n intermittent reading op die dash. Partykeer vat dit verewig om die lesing te gee. Partykeer vat dit so lank dat ek warning van pressure kry en dan ander tye gaan dit aan soos normaal.... Batterye in sensor of miskien n fault code wat reset moet word? Enige iemand dit al ondervind?