F800GS SW Motec Crashbar Fitting Instructions

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bossiekop

Pack Dog
Joined
Nov 21, 2010
Messages
221
Reaction score
0
Location
Durbanville
Bike
AJS (all models)
O kay, ek het uiteindelik die regte stap geneem en 'n stel tweedehandse SW Motec crashbars gekoop vir my 800 gs, vir 'n goeie prys.  Hulle is in baie goeie toestand. 

Wat nou kort is fitting instructions.  Ek is seker met die nodige hoeveelheid logika, sal ek op my eie regkom, maar wil dit graag volgens die "boek" doen. ???

Kan iemand my help?? :peepwall:  Sal dit baie waardeur.
 
Top