F800GS Crashbars

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Remy

Race Dog
Joined
Jan 13, 2010
Messages
1,055
Reaction score
0
Location
Worcester
Bike
BMW F800GS
Jis weet enige iemand van n plek of iemand in die Kaap wat crash bars het vir goed koop? BMW vra R3250 vir die een wat hoer op kom en die selde een kan ek kry vir R2100 van Pretoria wie in die kaap sal he en miskien beter pryse

:pot:
 
Top