Recent content by Adriaan5

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. A

    The Baviaanskloof

    Lekker RR baie dankie. Het die video veral geniet.
  2. A

    ATG saddle bags for 2014 800 Adventure

    :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:
  3. A

    ATG saddle bags for 2014 800 Adventure

    Good day everyone Hoop dit gaan goed. I need some help please- will the ATG saddle bags fit onto the luggage frame of the 800GS Adventure? Groete Adriaan.
  4. A

    Soft luggage vir motorfiets

    Goeie dag manne Ek hoop dit gaan goed. Ek het asb hulp nodig- ek wil my 800 verkoop en ek het huidiglik die SW Motech Dakar sakke op die fiets. Hulle het mos spesifieke rame wat op die motorfiets pas waaraan hul hak. Weet enige iemand of dit moontlik is dat ek die sakke oor na 'n 800 adventure...
  5. A

    Sederberge se kant toe...

    Baie dankie vir die hulp. Waardeer dit baie.
  6. A

    FOR SALE - BMW F800 GS Adventure - SOLD!!

    Jislaaik! As ek net in daardie omgewing was...die Klein Karoo is bietjie ver.
  7. A

    FOR SALE: 2012 BMW F800GS - Loads of extras *Pictures attached*

    Dankie Black Hawk! You're the man.... Sent from my iPad using Tapatalk
  8. A

    FOR SALE: 2012 BMW F800GS - Loads of extras *Pictures attached*

    Is the topbox included in the price? Sent from my iPad using Tapatalk
  9. A

    Sold Airoh Helmet R1000

    Is the helmet still up for sale?
  10. A

    Sederberge se kant toe...

    Dankie Dewald!! Ons ry van Oudtshoorn af tot by Ceres eerste dag. Daar vir 2 aande. Daarna wil ons sutherland se kant toe vir nig 2 aande voor ons terug Oudtshoorn toe oor Swartbergpas gaan. Die man verskaf nog net n plesier!! Vrou toer al te lekker saam ook. Waar is Dwarsrivier of Sandrif...
  11. A

    Sederberge se kant toe...

    Dankie Geel Kat. Ons is 4 mense en 2 fietse. 11-15 Julie. Selfsorg en ons gaan BMW F800GS en n Yamaha 660Z Tenere. Wil n lekker mengsel van grondpaaie en teerpaaie ry maar net bietjie teerpaaie om byndie grondpaaie uit te kom. Groete Sent from my iPad using Tapatalk
  12. A

    Sederberge se kant toe...

    En dalk as jul weet van lekker akkommodasie..dit sal ook help. Selfsorg. Baie dankie. Sent from my iPad using Tapatalk
  13. A

    FOR SALE - BMW F800 GS Adventure - SOLD!!

    As ek net eers my fiets verkoop kan kry... lyk of hy in uitstekende kondisie is!
  14. A

    Sederberge se kant toe...

    Hai almal. Ons beplan om Sederberge se kant toe te ry...ken daardie omgewing nog nie so goed nie. Is daar enige lekker roetes, passe en miskien ander besienswaardighede wat julle sal aanbeveel? Elke bietjie raad en elke idee sal opreg waardeer word.  :deal: :thumleft:
Top