Sederberge se kant toe...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Adriaan5

Pack Dog
Joined
Sep 12, 2010
Messages
256
Reaction score
0
Location
Oudtshoorn
Bike
BMW F800GS
Hai almal. Ons beplan om Sederberge se kant toe te ry...ken daardie omgewing nog nie so goed nie. Is daar enige lekker roetes, passe en miskien ander besienswaardighede wat julle sal aanbeveel?

Elke bietjie raad en elke idee sal opreg waardeer word.  :deal: :thumleft:
 

Latest posts

Top