Soft luggage vir motorfiets

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Adriaan5

Pack Dog
Joined
Sep 12, 2010
Messages
256
Reaction score
0
Location
Oudtshoorn
Bike
BMW F800GS
Goeie dag manne

Ek hoop dit gaan goed. Ek het asb hulp nodig- ek wil my 800 verkoop en ek het huidiglik die SW Motech Dakar sakke op die fiets. Hulle het mos spesifieke rame wat op die motorfiets pas waaraan hul hak. Weet enige iemand of dit moontlik is dat ek die sakke oor na 'n 800 adventure toe kan neem sodat dit miskien aan daardie rame vasgemaak kan word? Ek dink nie die sakke se rame wat op die 800 huidiglik is, sal op die 800 pas nie en ek wil ook nie weer ten duurste ander sakke koop nie. Wil maar die goue middeweg hier volg... Baie dankie
 
Top