Recent content by MYNE

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. M

    Diens van Super Ten

    Môre sê, ek trek na Reebok in die Suid Kaap. Ry tans, en vir altyd hopelik, 'n 2013 Super Ten. Vraag is, waar kan ek die fiets laat diens in daardie omgewing? Ek hoef nie noodwendig na Yamaha self te gaan nie, maar as dit moet sal ek. Hoor graag van iemand in die omgewing.
  2. M

    Coolit baadjies

    Baie dankie vir die hulp, her gekry by Droomers Yamaha. Leatt vervaardig die goed, natuurlik teen 'n PRYS..
  3. M

    Coolit baadjies

    Het iemand kennis van die Coolit Tee hempies wat mens kan dra onder jou baadjie nadat die vest natgemaak is vir die somer. Enige ander produk wat dieselfde doen en waar kan dit gekoop word. Leatt maak die Coolit produk maar kan nie voorsien nie.
  4. M

    Bike Trailer

    Ek glo hierdie inligting is sekerlik al bespreek maar ek kry dit nie. Ek wil vir my 'n "trailer" bou vir twee dual fietse. Ek wil graag weet wat is die ideale lengte en breedte van die oppervlak waarop die fietse moet staan. Ek wil nie sukkel met die oplaai nie maar die waetjie moet ook in die...
  5. M

    GPS vir S10

    Thank's for the reply, I am going to try this route.
  6. M

    GPS vir S10

    Is daar enige rede waarom ek nie 'n normale NUVI GPS op die motrofiets kan gebruik nie. Tans gebruik ek die 276C op die fiets sonder enige probleme maar die kaarte is verouder en kan blykbaar nie nuut afgelaai word nie. Ek dink aan vibrasie en waterdigtheid. Kan die nuwe NUVI's op motorfietse...
  7. M

    Noisy S10

    As die S10 'n geraas maak moet daar iets los wees wat vibreer. Of dit die Z of die ZE is maak nie saak nie, daai fiets sal hou en heerlik ry. Sit hom op sport en ry. Ek sou beslis gekyk het of daar nie iets is wat los is nie, want die masjien gaan nie sommer raas nie. My rygroep ry iets van...
  8. M

    Versekering

    Is daar enige person wat kan raad gee oor waar om my motorfiets teen bekostigbare prys te verseker. Ek vermoed ek word gerook waar ek nou is. 2013 Super Ten teen R740 per maand. Is dit billik of nie, ek weet nie dit klink net vir my baie.
  9. M

    S10 Pictures

    Baie dankie ek sal navraag doen maar as hulle nie vir ons grootouens gemaak is nie sal dit maar sukkel, ek het my kos kleintyd opgeeet.
  10. M

    S10 Pictures

    Jakkals, jy praat van daardie klere wat deur Yamaha versprei word. Enige idee van waar 'n mens dit kan kry asook die prys?
  11. M

    Gipro gear selector indicator

    Jakkals baie dankie, ja ek kom reg sonder die ding maar soms as ek in gedagte sit en ry soek ek nog 'n rat wat nie daar is nie. As die ding nie te veel kos ne kan ek dit dalk net oorweeg.
  12. M

    Gipro gear selector indicator

    Is daar iemand wat meer inligting het oor die Gipro Gear selector indicator, of iets soortgelyks. Wil graag op die S10 sit indien dit werk en bekostigbaar is. Waar koop ek so iets?
  13. M

    Problems with the new LC

    Baie Baie Baie dankie Yamaha vir 'n S10 wat julle op die mark gebring het...........
  14. M

    The official Yamaha Super Tenere thread

    Hando, beste fiets wat jy nog gery het. Daardie brandstof is aanvaarbaar, as hy leeg is maak vol en ry want dit is al uitgawe. Ek stel baie belang in daardie toolbox. Stuur foto sodat ons kan uitvind waar koop ons dit. Lekker speel en ry...
  15. M

    Wieleskou

    Spoednik dit behoort teen 15:00 te begin afneem. Amptelik tot 16:00
Top