Bike Trailer

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

MYNE

Puppy
Joined
Jul 26, 2010
Messages
36
Reaction score
0
Bike
Yamaha Super Tenere
Ek glo hierdie inligting is sekerlik al bespreek maar ek kry dit nie. Ek wil vir my 'n "trailer" bou vir twee dual fietse. Ek wil graag weet wat is die ideale lengte en breedte van die oppervlak waarop die fietse moet staan. Ek wil nie sukkel met die oplaai nie maar die waetjie moet ook in die bakkie se spore loop. Indien iemand dalk sulke inligting het, Help asseblief. Die gekooptes is darem net te duur vir my.
 
Top