GPS vir S10

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

MYNE

Puppy
Joined
Jul 26, 2010
Messages
36
Reaction score
0
Bike
Yamaha Super Tenere
Is daar enige rede waarom ek nie 'n normale NUVI GPS op die motrofiets kan gebruik nie. Tans gebruik ek die 276C op die fiets sonder enige probleme maar die kaarte is verouder en kan blykbaar nie nuut afgelaai word nie.
Ek dink aan vibrasie en waterdigtheid. Kan die nuwe NUVI's op motorfietse gebruik word? Ek het beslis nie geld vir die ZUMO nie en die screen is ook te klein.
 
Top