myne het nog nie begin raas of enige iets funny gedoen nie.
Bygese my baba het 55k op.
Die elektroniese suspension dink ek nie is die moeite werd. Dink daars grip warmers nou as standaard ?
Middag, gaan kyk na die nuwe 2020 super T. Mooi.
Daars 'n demo beskikbaar by LINEX Yam, vir R 200 k. Dit is nou die yam 1200 ze. Blank geen ekstras etc.
Ek dink daaraan om te "upgrade", my vraag is dink julle dit is die moeite werd.
Niks fout met my 2012 xt z nie.Ek het net 'n rush of blood...
I want to buy a fanny cooler as well to save my S10, but I was wondering if its a good idea to buy one. Wondering if its "hot" and on the bucket list of thieves !
Any comments ?
Yes we did that as well.
The also try to steel my Yamaha Super Tenere, but could not get it through tie broken gate.
Police say there is a syndicate operating in the region, targeting Semi and Off Road bikes. Destination Mozambique.
Good day fellow dogs.
Please assist.
My friend's Yamaha XT550 was stolen out of or yard this mornin, 17/03/2020 between 01:05am & 02:15am.
We live in Kloofsig, Centurion.
The details are as follow:
Year: 1983.
Colour: Red & White.
Reg: KRR541GP.
Engine Nr:5Y4002167.
VIN: 5Y4002167.
If you...
Manic, hoe gaan dit met die Corsa projekkie, lanklaas iets gesien / gehoor van dit.
O en geluk, as dit maar net 'n BMW was, was 2 stroke nou nou daar by jou !!
Ek is bassboot mal, wens ek kan 'n R60k or 70k boot optel na 'n "fishing competition" vir R8k of R9k. maar ek het nog nie daardie luck gestrike nie, van eienaar wat wil upgrade.