Footpeg Diaries

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
jy gaan oorval word vir gpx tracks, daai was n great trip. ons dit klompie jare terug gedoen, brand nou om dit weer te doen.
Great video, hou so voort. ek stuur ook jul vids aan vir die manne wat wik en weeg oor adventure biking en dit werk mooi om daai ekstra laaste motivering te doen...
Ek waardeer dit. Baie dankie
 
Daarsy. Geniet hom!

Net 'n voorstel.... Doen Bezuidenhoudtspas AF, nie OP nie. Hierdie track wys OP... OPpas... en ... hierdie is baie harde rywerk. Jy gaan nie orals op al die mooi plekke kan stop as jy dit alles wil ry nie. Wees dus maar selektief, en stop by die mooi besienswaadighede en kuierplekke.

Hierdie roete sal werk as jy jouself wil uitdaag met moer harde rywerk, maar as jy wil toer moet jy dit korter sny, of 'n dag of wat langer ry.
 
Attachments

  • Dag 2 Bez op Amphiteater - Green Lantern Inn 238km 6ure.gpx
    109.2 KB · Views: 0
  • Dag 3 Van Reenens - Memel.gpx
    101.5 KB · Views: 0
  • Dag 4 Memel - Wakkerstroom.gpx
    119.1 KB · Views: 0
..en as iemand hier verby ry... dis waar Fanie sy guava afgeval het.
 
Attachments

  • Fanie Crash site.gpx
    3.5 KB · Views: 0
Hoesit!

Ja, daar is 'n plek vir sattelietgebaseerde noodkontaktoestelle. Ek weet net nie of dit miskien bietjie overkill is in die groter RSA nie...?
Ons was darem nie in Kaokoland, of in die rooi duine van Botswana se Kgalagadi nie. Net 'n vinnige back-track van selfoonsein af.

As jy jou location wil share met die familie, is daar baie apps wat jy kan gebruik, en as jy uit selfoonsein uit is, is dit redelik maklik vir hulle om uit te werk waarheen jy oppad is en wat jou posisie behoort te wees.

As jy alleen ry, is dit natuurlik 'n ander storie. Dan kan jy nie gaan soek vir hulp nie, dit moet na jou toe kom. Ons ry omtrent nooit alleen nie, maar wanneer ons wel in die wildernis is (Woestyn of die ander dele van Afrika) het ons gewoonlik so 'n sattelietmasjientjie in die groep.
En as ons wild wild gaan het Tau sy inReach by hom om ons vrouens te laat weet ons is veilig......
 
Ek hoop Fanie se been word weer rybaar. Sy val wys nou weereens hoe vinnig ń mishappie kan gebeur, even met ń ervare pilot, Noneking se ribbes is ook ń voorbeeld. Veilig ry manne.
 
Looking back. Especially turning the head is bad on a bike. It disturbs one's balance.
Use the mirrors.
When you stop to check for riders behind you also make sure your footing is secure otherwise you moer over too... Ask me. 😁
 
True that, got the T-shirt as well, wife was not very happy. :oops: 😂

Op 'n ander noot, daai ruts wat reguit met die pad loop is niemand se speelmaat nie, as hy jou voorwiel gryp is dit net geluk of moer baie momentum wat jou daaruit kry, vra my vrou, sy het die T-shirt in daai afdeling. 😂

In Fanie se geval, hy het omgekyk, terug gekyk, balans was versteur en te laat gesien sy voorwiel is oppad ruts toe, die res is geskiedenis.
 
Bakkie en kar ruts is nie te erg maar daai diep trok een... Scary verby.
 
Top