Die Duitser verduidelik in detail hoe eenvoudig die fiets is, watter twee van alles daar als is, en hoe maklik dit is om die fiets aan die gang te kry. Mens kon sommer sien dat dit oor Noraly se kop is. Sy sal maar moet bel om te vra wat om volgende te doen.
2l ekstra petrol in die tenk wat nie gebruik kan word nie. Tap dit in 'n bottel en voer dit direk in die vergasser in. Yeah right. Nog 'n oproepie.
Ten minste sal sy nie sukkel met vervangings onderdele nie. Van elke item is daar minstens 20 op die rak
Net 'n koerier ver.
Daai enjin se diensintervalle is seker nog steeds
3000km. Ver weg van die CRF300 se 12000km.