Itchy Boots - New Season

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Jinnnnnnnne julle kan n klomp bollie praat, bladsy na bladsy na bladsy!
Gaan sy nou trou hiri trip of nie?
En, gaan die naam 'The Wrong Way Round' wees of sal dit 'Round Rong Bike' genoem gaan word?
Komaan, diskussieer n biki hier!
 
I will add a trip meter to the dash at least, this way it will be easy for her to check fuel range. Yes you can do with the GPS as well but it will be fiddly.

View attachment 918642
Running a GPS for odo and speed defies the spirit of the 600.
She messed up the charging port of her last tablet GPS, putting it out of use. On a trip like this, you should have specific tools for specific functions. GPS for GPS, speedo for speed and distance and service intervals. Don't try and mix the two.
 
Jinnnnnnnne julle kan n klomp bollie praat, bladsy na bladsy na bladsy!
Gaan sy nou trou hiri trip of nie?
En, gaan die naam 'The Wrong Way Round' wees of sal dit 'Round Rong Bike' genoem gaan word?
Komaan, diskussieer n biki hier!
Al wat kort is 'n braai vuur en biere. Akkies praat is reeds hier in oormaat. G'n wonder die ekonomie is ISM nie.
 
Last edited:
Die Duitser verduidelik in detail hoe eenvoudig die fiets is, watter twee van alles daar als is, en hoe maklik dit is om die fiets aan die gang te kry. Mens kon sommer sien dat dit oor Noraly se kop is. Sy sal maar moet bel om te vra wat om volgende te doen.

2l ekstra petrol in die tenk wat nie gebruik kan word nie. Tap dit in 'n bottel en voer dit direk in die vergasser in. Yeah right. Nog 'n oproepie.

Ten minste sal sy nie sukkel met vervangings onderdele nie. Van elke item is daar minstens 20 op die rak😏 Net 'n koerier ver.

Daai enjin se diensintervalle is seker nog steeds 3000km. Ver weg van die CRF300 se 12000km.
 
Jy vergeet, jy kyk na 'n 30 minute video terwyl sy dae daar was.
 
Pragtig, werd om in sy geheel te herhaal! (y) 😋

Old school is mos cool, net jammer dat Noraly se tegniese vermoe dit nie kan vat nie.
Ons gaan n series van UPS asook DHL aflewerings sien - nie vir parte nie (dis alles klaar oppi heap geskroef) maar van genommerde printed prentjies, van hoe om die looms om te ruil van die ECU's, of die RR's.
Oppi laaste goed, die 2e 'emergency' ene, hy het NIE n heatsink nodig nie daar weggesteek onder die seat nie? Glo swaar Swaer, glo swaar.....
 
Die Duitser verduidelik in detail hoe eenvoudig die fiets is, watter twee van alles daar als is, en hoe maklik dit is om die fiets aan die gang te kry. Mens kon sommer sien dat dit oor Noraly se kop is. Sy sal maar moet bel om te vra wat om volgende te doen.

2l ekstra petrol in die tenk wat nie gebruik kan word nie. Tap dit in 'n bottel en voer dit direk in die vergasser in. Yeah right. Nog 'n oproepie.

Ten minste sal sy nie sukkel met vervangings onderdele nie. Van elke item is daar minstens 20 op die rak😏 Net 'n koerier ver.

Daai enjin se diensintervalle is seker nog steeds 3000km. Ver weg van die CRF300 se 12000km.
6000km lyk my is die konsensus
 
Jy vergeet, jy kyk na 'n 30 minute video terwyl sy dae daar was.
Umm, ja.
In S7 kla sy oor 'n ABS liggie op die CRF300L. Die ABS is nie eers 'n blip op die skerm in my boek nie.
Ek sou baie meer bekkommerd gewees het oor die oorverhittingsliggie in/op Akaska as ek sy was.

Sy gaan 'n direkte WhatsApp lyn na die Duitser se foon hê as jy my vra...
 
Janee. Duisende kilometers oor die wêreld alleen gery. Wat weet sy nou? 🤣🤣🤣
 
Ek het my ABS liggie op Bettie sommer die fuse uitgetrek
Die ding het my fokken MAL gemaak
 
Die Duitser verduidelik in detail hoe eenvoudig die fiets is, watter twee van alles daar als is, en hoe maklik dit is om die fiets aan die gang te kry. Mens kon sommer sien dat dit oor Noraly se kop is. Sy sal maar moet bel om te vra wat om volgende te doen.

2l ekstra petrol in die tenk wat nie gebruik kan word nie. Tap dit in 'n bottel en voer dit direk in die vergasser in. Yeah right. Nog 'n oproepie.

Ten minste sal sy nie sukkel met vervangings onderdele nie. Van elke item is daar minstens 20 op die rak😏 Net 'n koerier ver.

Daai enjin se diensintervalle is seker nog steeds 3000km. Ver weg van die CRF300 se 12000km.
Janee ek het met die 2L bottel een ook gedink sy antwoord bietjie vinnig, asof dit gaan gebeur waar sy iewers is waar iemand haar sal kan help.
Kom ons hoop maar ssy het nie die ekstra 2L nodig nie.
 
Janee. Duisende kilometers oor die wêreld alleen gery. Wat weet sy nou? 🤣🤣🤣
Janee. Nie een van ons het al gedoen wat sy regkry nie, en sy is al op S8. Wel gedaan Noraly☺

Die Duitser kon nie 'n raam kry wat presies so oud soos sy is nie, maar dit was 'n meesterlike skuif om 'n fiets te kry wat so oud soos sy is om haar volgende avontuur mee aan te pak. En die Ohlins agter suspensie is al klaar halfpad om die wereld!
 
Top