TR's and Pics : Sethuthuthu Bash, Meiringskloof 2024

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Fok ou, as Mamma nie die naweek hier was nie het dit GLAD nie gegaan nie.
Emmer KFC, droee stuk brood en gravy......daar gaat jy
Regtig spyt ons moes dit mis.
Sou dan ook nie 4 steke in my wang moes kry nie. Kar deure se hoeke is skerper as wat mens dink. 🤔
 
Regtig spyt ons moes dit mis.
Sou dan ook nie 4 steke in my wang moes kry nie. Kar deure se hoeke is skerper as wat mens dink. 🤔
You better put your name down on the list for next year, save your other cheek. I told Petri my name better be first on the list for next year and he has his limit of 40 people :sneaky: I'm getting in there while the going is good, oh and I book K14 again :ROFLMAO:
 
Ja I think this could work again.
Maybe even the same venue, it's REALLY nice for an event like this I think.
 
Ja I think this could work again.
Maybe even the same venue, it's REALLY nice for an event like this I think.
Except for the bathrooms. If you want to test your balance, come out of those bathrooms after an all-day WD nonstop fun day :cautious: :ROFLMAO:
 
Boek maar weer K16 vir my
:ROFLMAO::ROFLMAO:
Was so bietjie Trigger Happy, het HEELtemal te vroeg begin met die ding.
As daar weer so iets is, eers so Augustus se kant dit Adverteer
Seker maar omtrent selle tyd, mens moet maar net in gedagte hou dit kan reen (begin actually NOU mooi donnerweer, as we speak)
 
Ja sal bietjie kyk - dit dalk (nog) bietjie makliker doen vgde keer.
Bv die plek huur vir R 22 000 "once off", HELE Plek vir HELE naweek.
Mens moet dan nou maar net kyk wie betaal ....... die Chalet Guys bv meer as die Campers, etc etc etc
Maar net oppas om dit nie te complicated te maak en elkeen spaar net R 100 nie
 
Ek is nou ernstig (so ernstig as wat ek kan wees) : sit asseblief by voorbaat nou al my naam op, bepsreek vir my asseblief 'n chalet of 'n watookal. Ek gaan nie kamp nie. Laat weet waar pataal ek.
 
Golden Gate,

Ongemaklik se voet🙈
Die man is Chuck Norris, hy word geklap deur die pyn dat ons normale mense sal loop lê en hy raak net bietjie stil.
Daai man het my respek💪💪👍
Die Golden Gate hoort nie daar😂🙈
 
Top