The Bushpig Thumper Bash - Bankfontein farm - 12-14 April 2024 - Two Nights off line! & RR

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dis om Petri se hemp oor sy pens te trek. 🤣

Sorry man. Dis die duiwel wat my dit laat sê het. 😎
Nou soek jy mos kak. :oops: :ROFLMAO: :ROFLMAO: :ROFLMAO:

Jis, ek het myself nou in 'n kramp in gelag oor julle opmerking oor daai stuk(kie) pens. :ROFLMAO: :ROFLMAO: :ROFLMAO: :ROFLMAO: :ROFLMAO: :ROFLMAO: :ROFLMAO: :ROFLMAO: :ROFLMAO:

Ek glo egter daai foto's is net op 'n slegte "angle" geneem. :devilish: 😂
 
Nee.
My pens is net moer groot dis al.
Lyk of Rob die bevalling net so 3 km verder waargeneem het.
 
Wat my nou erg pla...dalk het ek my pens nog INGETREK ook vir die foudie.
DJIRIRRrRR......
@petri oosthuizen
Ek kan jou verseker jy het NIE jou pens ingetrek vir die fodie nie, want jy het nie besef dit word geneem nie.

Ek sou sê "ontspan", maar dalk moet jy eerder nou die belt (korset?) styftrek...

....Skuus man, dis @TheBear wat my dit laat sê het 😂
 
... Hi Rob ... ek is nou aan die wonder oor daai blou klamp en geel tyre lever (?) ... is dit om die bead mee af te druk ... boer maak n plan ... :unsure:
Ek wonder of mens 'n plastiek een kan gebruik wat groot genoeg is en dieselfde werk kan doen? Dink sommer aan die gewig spaar.
 
Ek wonder of mens 'n plastiek een kan gebruik wat groot genoeg is en dieselfde werk kan doen? Dink sommer aan die gewig spaar.
Ek weet darem nie of daar 'n plastiek een is wat die werk sal kan doen nie. Ek mag verkeerd wees, maar het nog nie een gesien of gehad wat so sterk is soos daai yster G-klampe nie.
 
UITEINDELIK weet ek wat Ri beduie op die foto........................................................................................................................................Petri se pens!!! 😜 💪 :p

Ri beduie..jpg
 
@petri oosthuizen as jy saam jou vrou en kinders wil oud word is dit nou die tyd om dalk 'n lewens styl aanpassing te maak! Jy skuld dit vir hulle om na jouself te kyk! Sterkte! Dis nooit maklik nie maar dit gaan lekker wees as jy begin resultate sien!
Stem saam.
Klaar actually begin👍👍👍
 
Stem saam.
Klaar actually begin👍👍👍
Dis moerse goeie nuus Petri!! My swaer het so bietjie van 'n gesondheis skok gehad en dokter het hom verbied om verder alkohol te gebruik. Binne die eerste twee weke het hy alreeds 11kg verloor saam so paar ander aanpassings.
 
Jis het nou n MOERSE lang Post getik en weer delete, verkeerde Thread.
Maar stem 200% saam Soois.
 
Top