- Joined
- Dec 16, 2010
- Messages
- 46,089
- Reaction score
- 11,570
- Location
- Stellenbosch
- Bike
- KTM 690 Adventure
Ek het nie besef my gekners van tande is só erg nie.......Hel, net een ding erger as haar kliekbyt en dis 2SD se gekners van tande oor haar.
Ek het nie besef my gekners van tande is só erg nie.......Hel, net een ding erger as haar kliekbyt en dis 2SD se gekners van tande oor haar.
Erger as 'n oil cooled 1200GS se ratkas.Ek het nie besef my gekners van tande is só erg nie.......
Nou lieg jy!Erger as 'n oil cooled 1200GS se ratkas.
Nee, jy kan maar my woord vat. Ek is mos 'n eerlike man. Kyk my mooi oop, skoon gesig en alles.Nou lieg jy!
Dis die enigste aardklank wat van die maan af hoorbaar is.
Die GS se ratwisseling, nie my gekners nie.
Ek moet sê, dit was haar beste nog.Snaaks dat Dan nog nie kommentaar op haar kliekaas "Destroyed" gegee het nie!
Danie weet seker Yamaha en Destroyed kan nooit saamgaan nieSnaaks dat Dan nog nie kommentaar op haar kliekaas "Destroyed" gegee het nie!
Danie weet seker Yamaha en Destroyed kan nooit saamgaan nie
Danie weet seker Yamaha en Destroyed kan nooit saamgaan nie
Wel gelukkig is dit n girl wat daai XT ry so sy sal nie gepla wees nieA Yamaha destroyes one's chance of sleeping with your girlfriends sister.
In fact, it destroys your chances of having a girlfriend in the first place.
Ek hoor hul is goed om ander ouens op te tel. Kyk maar hoeveel manne hier wil Pol se tol rol
Wel gelukkig is dit n girl wat daai XT ry so sy sal nie gepla wees nie
destroyes one's chance of sleeping with your girlfriends sister.
Ja en hoe kan jy met n meme stryIs jy seker jy't Dirt's pos heeltemaal gelees?
Ek is op n Kawa en het net oe vir my vrou so moet waar wees. Meisies hou defnitief nie van KLR’s nieThat meme predates Pol.
Hy't julle Yamaha manne se hakskene lekker rooi getoor
As ek so na die meme kyk het jy 'n hot vrou.Ek is op n Kawa en het net oe vir my vrou so moet waar wees. Meisies hou defnitief nie van KLR’s nie
Hoekom dink en praat jy dan heeltyd van Pol?That meme predates Pol.
Hy't julle Yamaha manne se hakskene lekker rooi getoor
Net meisies wat mal is oor stoot hou van KTM's.Ek is op n Kawa en het net oe vir my vrou so moet waar wees. Meisies hou defnitief nie van KLR’s nie
Net meisies wat mal is oor stoot hou van KTM's.
I refurbish 1970's 2stroke Yamahas, which I bought mostly still in running condition.His hobby is repairing them.
Enter your email address to join: