- Joined
- Nov 14, 2007
- Messages
- 30,982
- Reaction score
- 13,113
- Bike
- BMW R1200GS
En soms speel die twee net dan dink pappie hulle baklei.Dan TJANK die een. Dan donner hulle mekaar. Dan TJANK die ander een weer.
En soms speel die twee net dan dink pappie hulle baklei.Dan TJANK die een. Dan donner hulle mekaar. Dan TJANK die ander een weer.
Janee. Die byvoeging van die emmertjies het dit nog meer opwindend gemaak. Mens kan so emmertjie maklik in twee breek as mens daaroor baklei.Dorsie, moet net nie weer bedank nie, hoor?
Jy moet egter erken, die sandpit storie is die meeste opwinding nog op n Itchy thread of video.
Dan sit jy met die emmer, en ek met die handle.Janee. Die byvoeging van die emmertjies het dit nog meer opwindend gemaak. Mens kan so emmertjie maklik in twee breek as mens daaroor baklei.
dirtWarp Wanner ry jy weer in Nam???? !!!!soos? ry bike teen haar eie tempo, waar sy wil, wanneer sy wil?
Ek sien geen toegevoegde waarde daarin nie.
Al wat ek sien, is vuil ou omies wat haar volg via social media
Los, dis MYNE!!!!
dirtWarp Wanner ry jy weer in Nam???? !!!!
dirtWarp Wanner ry jy weer in Nam?
jy gaan nie die button vind nie
Skop hom dan tot hy startEk sal ja, maar die groot vra is of die ding wil werk as ek hom operate
As an old XT rider, I can attest how easy it is to fall in love with these torque, comfortable motorcycles that instil in you a feeling of invulnerability.
Moet sê, sy lyk tog of sy n oog vir gehalte het.Oom Dan kyk nou met nuwe oge na Itchy Boobs.
Gelukkig het sy nie die Gs310 gevat nie.
Kyk Harry was seker soveel muffins gevoer sy brein het heeltemal n meltdown gehad.Oom Dan kyk nou met nuwe oge na Itchy Boobs.
Gelukkig het sy nie die Gs310 gevat nie.
Sy het jare gelede al gesê sy is geen BMW fan nie, maar jy het dit seker gemis. Te besig om te kyk of 'n bike wel in twee gebreek was.Moet sê, sy lyk tog of sy n oog vir gehalte het.
Enter your email address to join: