- Joined
- Nov 14, 2007
- Messages
- 30,692
- Reaction score
- 12,836
- Bike
- BMW R1200GS
En soms speel die twee net dan dink pappie hulle baklei.Dan TJANK die een. Dan donner hulle mekaar. Dan TJANK die ander een weer.
En soms speel die twee net dan dink pappie hulle baklei.Dan TJANK die een. Dan donner hulle mekaar. Dan TJANK die ander een weer.
Janee. Die byvoeging van die emmertjies het dit nog meer opwindend gemaak. Mens kan so emmertjie maklik in twee breek as mens daaroor baklei.Dorsie, moet net nie weer bedank nie, hoor?
Jy moet egter erken, die sandpit storie is die meeste opwinding nog op n Itchy thread of video.
Dan sit jy met die emmer, en ek met die handle.Janee. Die byvoeging van die emmertjies het dit nog meer opwindend gemaak. Mens kan so emmertjie maklik in twee breek as mens daaroor baklei.
Enter your email address to join: