- Joined
- Jun 24, 2012
- Messages
- 33,672
- Reaction score
- 11,251
- Location
- Slowveld
- Bike
- KTM 890 Adventure R Rally
Na werk het ek 'n draai gaan ry Soutpan toe. Ek hou altyd van die reuk as jy deur die panne ry, dit herinner my aan die see. Die vorige keer wat ek daar was het dit nie gelyk asof die panne nog gebruik word nie. Vandag het daar weer hope sout gelê en dit lyk asof daar weer gewerk word.View attachment 921756
View attachment 921758
Die juice is eintlik vir my vrou se 250 op ons laaste trip net vir veiligheid. Moet nog die kan afhaal.… jy ry wyd as jy moet “juice” saamdra …
Enter your email address to join: