Journey to GS Trophy 2024 - Namibia

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Subscribe. Was dit die trip waarop Dalton sy been seergemaak het?
Die einste.

Hy het n ligament in sy knieg geskeer, seker n acl. Ons het aangebied om te help die bike uitry maar hy het geweier. Hy is n yster.

Morne het op die trophy sy bloedgroep verander met n val. Maar daai storie sal nog kom. Ek probeer nou opvang met alles
 
What was evident was that we did not gel as a team.................. We had some work to do. Not on riding but communication, trust and how to be a team.

That is just about the finest testament to team work I've heard; To the get to the point of insisting open and utter criticism in service of the team is very rare.

Bravo!
 
That is just about the finest testament to team work I've heard; To the get to the point of insisting open and utter criticism in service of the team is very rare.

Bravo!
Thx for the comment Kamanya,

I can just as well elaborate on what happened and how we resolved our issues.

JP Boer is 29
Morne is 25
Ruhan is 49

So we all have our own views and opinions and obviously ego's

So we had a video session on Tuesday.
we discussed what we did not like about each other and got everything on the table. Was not a very comfortable conversation but we stuck to it and found a middle ground for everyone.

Then one big aspect that caused these issues was that we did not know our way on, around the bike as A TEAM.

So a method was discussed on a different method on how we will stop, how we will ride and so on.

So we decided to do the next:

Jp will lead on the bikes, myself in the middle and Morne at the back.
When we stop somewhere it will be left to right in the above way.
Handle bars to the left with Helmets on the right with gloves inside the helmet.

Was also agreed to keep the helmets on as much as possible.

There is a think that we call Marshall intimidation. Just subtle pushes and suggestions and being ready before the marshall will put pressure on him/them and that has proven to be a proven recipe in the past.

When we were on the trophy because of the background of the SA in the Trophy we always suggested to ride at the back so to assist the Marshalls from the back with inexperienced riders and so on.

This worked a treat, earned the respect of the Marshalls and placed us in favourable positions wrt our Marshalls.

So did we work as a team on the trophy event itself??

Hell yes!!
We manned up, put our ego's aside and made it work!!
 
Eish sorry man, ek is maar swak met die goed. In my industrie is vandag maand einde:eek:

Ek sal hier oor die naweek weer bietjie verder vertel
 

Moer interessant, dankie vir die deel. 💪
Daai Ingilse het lekker gesuip geraak daai eerste aand, ek dink hulle moes so bietjie gesuffer het die volgende dag. :ROFLMAO: Sien hulle lief hul rooiwyn.

Waar was "base-camp" gewees? Ek dink julle het daar begin en daar ge-eindig.
 
Waar was "base-camp" gewees?

Hoekom lyk dit na Omaruru omgewing? Lyk na Omaruru rivier daai.
 
Waar was "base-camp" gewees?

Hoekom lyk dit na Omaruru omgewing? Lyk na Omaruru rivier daai.
Ek dink nie base-camp was by Omaruru nie, ek kan verkeerd wees, ek dink dis meer Okahandja se kant toe, miskien Gross Barman of een of ander lodge daar rond. Hulle het wel in die Omaruru rivier gery, maar dis toe hulle by Spitskoppe was.

Op 7:35 lyk dit of daai ou se regter been n kunsbeen is?
Die aanbieder het later in die vid iets genoem van een en 'n halwe been. 🤷‍♂️
 
Ek dink nie base-camp was by Omaruru nie, ek kan verkeerd wees, ek dink dis meer Okahandja se kant toe, miskien Gross Barman of een of ander lodge daar rond. Hulle het wel in die Omaruru rivier gery, maar dis toe hulle by Spitskoppe was.


Die aanbieder het later in die vid iets genoem van een en 'n halwe been. 🤷‍♂️
Sien die foto vir die base kamp - Midgard ou koper myn 5 ster hotele en geriewe.
1732359658112.png
 
Moer interessant, dankie vir die deel. 💪
Daai Ingilse het lekker gesuip geraak daai eerste aand, ek dink hulle moes so bietjie gesuffer het die volgende dag. :ROFLMAO: Sien hulle lief hul rooiwyn.

Waar was "base-camp" gewees? Ek dink julle het daar begin en daar ge-eindig.
Jy verstaan nie.........

Mike Booth op daai video waar hulle in die bakkie ry, het hy nie lank daarna al sy klere uitgetrek en kaalgat op die kant van daai bakkie gestaan en met sy arm ingehaak kaalgat daar gestaan en sy kuns been rond geswaai. Hulle was omtrent voor in die koor.

Maar dit was hulle ding elke aand.

Hulle het gewys jy kan kompterend wees en dit moer baie geniet:ROFLMAO::ROFLMAO:
 
Top