Thanks for the gif compilations, uil.....nice touch.....
Ek wou nog vir my huisdier die thread wys, maar ek dink ek sal haar maar nou net vertel daarvan...
Sy het mos laas gesê sy is nie baie mal oor die joerocket-persoon wat bike-naweke sy kop uitsteek nie.
Sy is nou ook bekend as...