Louvain outride

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
OK, my first try at making gifs.  Please be patient for the download, its worth it!

jaco5.gif

JRocket.gif

Lekka hey?
 
Heh, heh...mens kan julle Katoom hooligans nerens vat nie >:D Nice >:D
 
Thanks Uil.

Ek moet vir jule dankie se. Sonder julle sal dit nie gebeur nie. Die volgende een sal in Junie wees. Erens in die CT area. Sal graag die PE manne ook daar wil sien, daarna sal ons een in die EC hou.

Thanks almal.
Sal julle op hoogte hou.
 
Jaco, vir jou en jou span baie dankie dit was 'n befokte dag.

Uilman, goeie clips, laat weet wanneer ons die CD kan kom haal.

Aan die res van die manne wat daar was, ekt lanklaas so gelag.
Hou die SWC se naam hoog.

Dankie. ;D ;D ;D ;D ;D
 
Tremendous, what a great event. Well done Orange Energy!!

This pic is of surely the greatest pleasure - riding these amazing places with your lady. Oh MAN!
 
Attachments

  • JacoAndGlenda.jpg
    JacoAndGlenda.jpg
    66.9 KB · Views: 151
Ektoknbike said:
Jaco, vir jou en jou span baie dankie dit was 'n befokte dag.

Uilman, goeie clips, laat weet wanneer ons die CD kan kom haal.

Aan die res van die manne wat daar was, ekt lanklaas so gelag.
Hou die SWC se naam hoog.

Dankie. ;D ;D ;D ;D ;D

Ja, en jy het meeste van die jokes gemis toe jy 9-uur gaan slaap het.  Weet jy hoeveel grappe is vertel van 9 tot 2 in die oggend? ;D

My maag is nou-nog seer!

Enige tyd kan jy die cd kom haal, ou SWC!
 
Thanks Jaco & Orange Energy,it was a great weekend.
Great pictures thanks to the Owl (uilman)
 
Thanks for the gif compilations, uil.....nice touch.....

Ek wou nog vir my huisdier die thread wys, maar ek dink ek sal haar maar nou net vertel daarvan...
Sy het mos laas gesê sy is nie baie mal oor die joerocket-persoon wat bike-naweke sy kop uitsteek nie.

Sy is nou ook bekend as JOEROCKETH8R

>:D
 
JOEROCKET said:

No worries there mate!  BTW, the .gif file of your burnout, is compiled from 47 pics! :)
 
I love watching okes abusing their machine like that, cause then I am sure mine will last for many years. ;D

Nice report Uiltjie
 
The 950/990 are beasts to heelie huh.....think i'm to old to do that stuff again 8)
 
Top