Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Friksie

    Helmets, spotlights, windscreen extender and gloves for sale

    Hi Jammer vir die laat reply en dat ek nie elkeen individueel kon antwoord nie ek was bietjie weg en offline.  Alles is al verkoop behalwe vir die winter gloves en die helmets vir die wat dalk belangstel. Groete
  2. Friksie

    Helmets, spotlights, windscreen extender and gloves for sale

    Sal die helmets vir R1500.00 vir beide laat gaan. Sal more meer pics opsit
  3. Friksie

    Helmets, spotlights, windscreen extender and gloves for sale

    Haha ok, ek moes gedink het mense sal nie als saam wil koop nie. Pm my asb. dan kan ons maar prys ens. gesels, ek sal die goed maar stuk stuk verkoop. So die extender en spotlights is reeds amper geneem, enige takers vir die helmet/s of handskoene?
  4. Friksie

    Helmets, spotlights, windscreen extender and gloves for sale

    Man Veldbrand ek sal graag alles saam wil verkoop maar inbox my dan kan ons gesels oor die extender.
  5. Friksie

    Helmets, spotlights, windscreen extender and gloves for sale

    Sorry, the helmet and gloves are all size large. The Nitro is a MX450 Supermoto if that is any help...
  6. Friksie

    Helmets, spotlights, windscreen extender and gloves for sale

    Hi I have a Nitro and a Zeus helmet for sale.  Also two spotlights for BMW GS1150 plus windscreen extender as well as large Prorider winter gloves.  All the stuff is fairly new and in good condition and I want to sell it all in one deal.  All for R2700.00 Call me on 071 144 1652 or send a pm...
  7. Friksie

    BMW GS1150 panniers and accessories

    I'll give it another day or 3 but so far the best offer is R1200.00. I will let it go for cheap cause I don't need it but if I don't get better offers I might as well just keep it. Thanx for the interest so far
  8. Friksie

    BMW GS1150 panniers and accessories

    Thanx and  offer noted, any other offers?  Just keep in mind you can't really call it damaged, it really is a slight scratch....
  9. Friksie

    BMW GS1150 panniers and accessories

    Btw, the panniers has been sold.
  10. Friksie

    BMW GS1150 panniers and accessories

    Sorry guys, I was advised I was asking to little for the pipe.  The toolbox is not available any longer but you can check the new ad with pics at: https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=137553.0 I'm asking R2500.00 including the tyre but are willing to negotiate.
  11. Friksie

    Leo Vince for sale

    Dankie Trevo ek sal, probleem is net daar het ek die prys verkeerd gehad daarom het ek die nuwe een gepost
  12. Friksie

    Leo Vince for sale

    Jissie, ek begin al soos 'n vendor voel. Ek het nog die Leo Vince pyp wat ek van my beseerde GS1150 kon afhaal. Behalwe vir 'n klein krap aan die kant is hy nog amper splinternuut. Ek soek R2500 vir die pyp en sal 'n goeie 2de handse Mitchelin voorband ook by die deal ingooi. Komaan honne, help...
  13. Friksie

    BMW Enduro Helmet 61/62, Brand new - selling on behalf of friend

    Contact Vincent on 076 710 9501 or [email protected] Hy soek R4000.00 maar sal onderhandel...
  14. Friksie

    BMW GS1150 panniers and accessories

    Panniers with key and brackets Complete toolkit/toolbox Michelin 110/80 R19 tyre All the above in very good condition and the lot for only R3000.00 PM me if interested
  15. Friksie

    POF eis / RAF claim - het ek een?

    Ok dankie, ek het gedink dit is die moeite werd om te vra veral in die lig van die taxis wat elke dag miljoene by die POF kry vir hulle swak bestuurs vermoens
  16. Friksie

    POF eis / RAF claim - het ek een?

    Baie dankie vir die replies, daar was verkeerspolisie op die toneel en daar is 'n saaknr ens en ek het darem my eie versekering ook.  Ek wonder net of ek nie verkeerd was om verby te steek nie want dit was stadige spitsverkeer in die hoof straat maar aan die ander kant was dit nie 'n sper streep...
  17. Friksie

    POF eis / RAF claim - het ek een?

    Ek het gister in Paarl se Hoof Str my GS1150 goed opgeneuk.  Ek het in stadige verkeer regs verby gegaan toe "n bakkie sonder flikkerligte skielik regs draai en my aan die linkerkant tref, ek en die bike het seker 15 meter ver getrek en die straat was vol olie wat moontlik beteken die enjin is...
  18. Friksie

    Any advice/tips for new owner of 1150GS

    Die bees...
  19. Friksie

    Tyre advice - Metzeler Karoo 3

    Dankie, ek weet die onderwerp is al vrot gepraat en sal nog vrotter gepraat word in die toekoms maar ten minste het jy nou goeie rede om bietjie terugvoer te gee... ;D My groot ding is ek ry vêr vir werk en sal meestal die fiets gebruik so ek soek iets wat nie te gou op teer sal afloop nie...
  20. Friksie

    Any advice/tips for new owner of 1150GS

    Thanx Barry I will put some pics up later today
Top