Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Friksie

    Need advice on KLR650 that wont start

    Well, in that case I will get it to Lecap for a service as well as to clean the carb.
  2. Friksie

    KLR maak BMW GTL 1600 moeg op kort weskus trippie

    Ja, hy het dit op 140kph ook gedoen maar darem nie regop gestaan nie...
  3. Friksie

    Need advice on KLR650 that wont start

    Dan moet jy maar oorkom laat ons die goed kan skoonmaak, jy het darem al meer op 'n KLR gewerk as ek...
  4. Friksie

    Need advice on KLR650 that wont start

    Thanx, daar is nogals 'n paar lekker tips op daai thread
  5. Friksie

    We are actually our own worst enemy..

    300 kph in 'n speedo klink na fun! Wonder of 'n ou dit in die winter ook moet waag... :P
  6. Friksie

    KLR maak BMW GTL 1600 moeg op kort weskus trippie

    Haha nice!  Louis, ek sal myself kom voorstel.  Ek het nogals gedink 'n paar manne hier sal vir Danie herken.  Janee, hy het sy groepie ouens met wie hy ry en hulle is al so set in hulle ways dat hulle nie veel oor die forum bekommerd is nie.  Jy weet dan seker ook van Ludi se val neem ek aan?
  7. Friksie

    KLR maak BMW GTL 1600 moeg op kort weskus trippie

    Sal uitvind, gaan dalk more weer weskus toe dan sommer vinnig daar stop. Maar julle manne reel mos trips en dan chicken die trip organisers mos laaste minuut uit...
  8. Friksie

    KLR maak BMW GTL 1600 moeg op kort weskus trippie

    Lekker mooi paaie, en dis 'n vinnige trippie...kos R30 om deur die park te ry as jy nie Sanparke kaart het nie
  9. Friksie

    KLR maak BMW GTL 1600 moeg op kort weskus trippie

    Ons het verby meeste gery maar daar sal lekker grondpaaie wees. Weet nie van kamp nie maar ek is seker daar is blyplekke. As ek wee daai kant toe ry sal ek gaan uitvind.
  10. Friksie

    KLR maak BMW GTL 1600 moeg op kort weskus trippie

    Yep, ons moet vinnig plan maak! Ek moet net die bike asap by Lecap of iemand kry - dalk by daai capeklr ou in bellville, dis bietjie nader
  11. Friksie

    KLR maak BMW GTL 1600 moeg op kort weskus trippie

    Duidelik veskillende ligas...
  12. Friksie

    KLR maak BMW GTL 1600 moeg op kort weskus trippie

    Mens kan dit glad nie vergelyk nie Dries, daai piesang kon nie by my bybly nie  :imaposer:
  13. Friksie

    New old member & non farter

    Heeltemaal korrek, sy plek is Dirtriders of Dustriders of so iets...my geheue is nie meer te goed nie hehe
  14. Friksie

    KLR maak BMW GTL 1600 moeg op kort weskus trippie

    Hierdie is in die nasionale park waar die spoedgrens 50 is, hy sit sy cruise control aan en staan loshande. Bietjie losklos as jy my vra maar dis sy keuse...
  15. Friksie

    KLR maak BMW GTL 1600 moeg op kort weskus trippie

    Oh yes I can't agree more, it's always great fun!
  16. Friksie

    KLR maak BMW GTL 1600 moeg op kort weskus trippie

    Hahaha, wat is die kanse...my kollega het 'n GS1200 maar ook die GTL1600 en ons het nou die oggend vir brekfis in Langebaan gegaan. Op 'n stadium het ons my KLR se topend getoets en ek het die ou flatbox gehad toe wys die GTL se speedo 159 km/h en sy gps het 152 gewys. Dit was nie aangenaam op...
  17. Friksie

    Need advice on KLR650 that wont start

    Ja hy doen nou hoekom vra jy?
  18. Friksie

    Need advice on KLR650 that wont start

    Ek het nie 'n members tab nie?! Dalk omdat ek 'n newbie is... TheAnt het sy details gepost thanx. Blykbaar werk CapeKLR ook op fietse van sy huis af, ken iemand hom dalk?
  19. Friksie

    New old member & non farter

    Haha dankie man, ek voel juis bietjie opgeblase ;D
Top