KLR maak BMW GTL 1600 moeg op kort weskus trippie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Friksie said:
Hierdie is in die nasionale park waar die spoedgrens 50 is, hy sit sy cruise control aan en staan loshande. Bietjie losklos as jy my vra maar dis sy keuse...

DIS nou hoe mens dit doen!  :thumleft:
 
Ja, hy het dit op 140kph ook gedoen maar darem nie regop gestaan nie...
 
Friksie said:
Haha nice!  Louis, ek sal myself kom voorstel.  Ek het nogals gedink 'n paar manne hier sal vir Danie herken.  Janee, hy het sy groepie ouens met wie hy ry en hulle is al so set in hulle ways dat hulle nie veel oor die forum bekommerd is nie.  Jy weet dan seker ook van Ludi se val neem ek aan?

ja beslis, ek Danie en Ludi het al duisende kilo's saamgery oor die jare. En nou het ons al drie die veer in ons hoed van n moerse ongeluk. 2009 was dit Danie, en laasjaar April ekke, toe Ludi. Nou kan ons n nuwe blaadjie omslaan en weer probeer. 
 
oo7 said:
Friksie said:
Hierdie is in die nasionale park waar die spoedgrens 50 is, hy sit sy cruise control aan en staan loshande. Bietjie losklos as jy my vra maar dis sy keuse...

DIS nou hoe mens dit doen!   :thumleft:

Ja, ongelooflik! Is dit die finale stap in die lang evolusionere pad van die meerkat? Loshande staan? Of is die handstaan nog op die kaarte? :pot: :peepwall:
 
2StrokeDan said:

:patch:
 
Lem said:
Friksie said:
Haha nice!  Louis, ek sal myself kom voorstel.  Ek het nogals gedink 'n paar manne hier sal vir Danie herken.  Janee, hy het sy groepie ouens met wie hy ry en hulle is al so set in hulle ways dat hulle nie veel oor die forum bekommerd is nie.  Jy weet dan seker ook van Ludi se val neem ek aan?

ja beslis, ek Danie en Ludi het al duisende kilo's saamgery oor die jare. En nou het ons al drie die veer in ons hoed van n moerse ongeluk. 2009 was dit Danie, en laasjaar April ekke, toe Ludi. Nou kan ons n nuwe blaadjie omslaan en weer probeer. 
 
Hoop ek het die quote storie reg gedoen, ken nog nie die site so lekker nie. Ek wou vanoggend gou kom groet het Louis maar dis doodstil daar by jou, sal maar later weer, ek is nr 15 as jy draai wil kom maak
 
Haha ja, lyk nogals na meerkat se kind, maar daai bikes is mos anycase meer kar as bike so ek vermoed mens kan selfs bietjie backseat rugby by die drive-in ook met hom speel
 
Dries Adventure said:
Bietjie appels met piesangs vergelyk
Ek dink die vergelyking is spot on,hulle het mos altwee appels en piesangs,of wat praat ek als. :ricky:
Die Klr bly maar n staatmaker.
 
Ai Friksie, dis lekker om te droom...jy moet drome hê........

Die Weskus Nasionale Park is gr8. Genoeg plekkies en selfs huisbote, 'n lekker restaurant (Geelbekkie).

KLR is goeie waarde vir geld en ry net waar jy wil!

Enjou the ride.
 
mopani said:

Haha janee Mopani, die KLR is nou nie gemaak vir daai spoed nie maar jy moet 'n slag die 1200 bring laat ons grondpaaie kan aanvat - ek sal hou van grond en wil spesifiek in die sand iewers speel.

So mens kan nie daar kamp nie maar wel verblyf huur?
 
mopani said:
Ai Friksie, dis lekker om te droom...jy moet drome hê........

Die Weskus Nasionale Park is gr8. Genoeg plekkies en selfs huisbote, 'n lekker restaurant (Geelbekkie).

KLR is goeie waarde vir geld en ry net waar jy wil!

Enjou the ride.

Danie! Gaan ons jou darem van nou af bietjie meer hier sien?
 
Neewat, dink nie Danie gaan jou post sien nie Louis, hy het nie notify me getick nie dink ek - hy het juis gekla die site is nie user friendly nie...
 
Top