Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Heimer

    EC travel accommodation options

    Orange Elephant backpackers in Addo @Casting from Turd aka die drol
  2. Heimer

    Destination unknown - not anymore!

    Daai hotel is nou opgegradeer na vier ster. Was ʼn twee ster. Eeton het op Facebook geskryf...sy vrou se harde werk.
  3. Heimer

    Destination unknown - not anymore!

    Ry die Karoo Hoogland. Victoria-Wes na Loxton, Fraserburg en via die Rante pad na Sutherland. Klap op Middelpos toe en via Gannaga pas af in die Tankwa, suidwaarts en dan bietjie Sederberge bv Sederberg Oasis.
  4. Heimer

    Browsing the forum via app???

    The forum's mobile interface works perfectly. Why use another app?
  5. Heimer

    ATTGAT....?

    Ek stem vir daai bmw baadjies. Myne nog fine na my val op die grond. Klein skeurtjie op die elmboog. Die padding werk befok goed. My skouer en elmboog was lam, maar heel.
  6. Heimer

    ATTGAT....?

    Ek gaan elke jaar die tyd op dieet dat my BMW broek my teen Desember weer pas as ek my solo trip doen. Nie geld vir ʼn nuwe een nie.
  7. Heimer

    Sold SOLD - 2006 R1200GS

    That is below book value. Bargain price.
  8. Heimer

    Nigramoep Farm and Buffelsrivier Upper 4x4 Trail

    The poaching is so bad that the guys from Nature conservation don't even want to name the areas due to fear of informing the wrong people. They even don't want folks to post pictures of plants and reptiles on social media after a visit, for the same reason.
  9. Heimer

    Nigramoep Farm and Buffelsrivier Upper 4x4 Trail

    I think he must just go ahead and close the land. The area is exposed to rising incidence of succulent and reptile / tortoise poaching in any case.
  10. Heimer

    For Sale 2007 GS1200 Sold

    Kontak @Jughead op die forum. Hy maak dit reg. Jy sal self moet afhaal en weer opsit. In die Weskaap maak Jandrè van JKWorks dit ook reg
  11. Heimer

    For Sale 2007 GS1200 Sold

    Ek het presies so ʼn fiets. Myne nou op 118k km. Julle kan die model maar met gerustheid koop. My ABS het ook geneuk, maar is ge recondition. Dis al probleem wat ek al in 18 jaar gehad het.
  12. Heimer

    Thumperbash Koedoeskloof Ladismith 9,10 &11 August 2024

    These are the die hards. Privileged conversation. Ek het lekker gesels met my (ewe) oue makkers. Ingeloer vir die dag saam met @Berm_Rooster. Dit het maar koud gelyk. En winderig. Tawwe tentslapers
  13. Heimer

    Thumperbash Koedoeskloof Ladismith 9,10 &11 August 2024

    Ek sal Saterdag kom inloer vir ʼn geselsie
  14. Heimer

    Dorsland RR indeks

    Ek het opgegee met probeer slaap. Ek is afgetree en niks dwing my om nie in die nag ook besig te wees nie. Party dae drink ek my oggendkoffie so 3 uur die middag.
  15. Heimer

    Dorsland RR indeks

    My broe ek was al George toe en terug ook vandag
  16. Heimer

    Dorsland RR indeks

    Maybe send her a PM. Her name is Angie
  17. Heimer

    Dorsland RR indeks

    Ek is net ʼn nederige moderator. Jy moet in goeie Engels vir @TechAdm vra
  18. Heimer

    Sold WR 450 F

    Jy moet eendag in sy garage gaan kyk hoe ocd op steroids lyk. Toe ek daar in was, was alles presies uitgelê maar hy maak anyway verskoning dat dit bietjie deurmekaar is. 😄
  19. Heimer

    Footpeg Diaries

    Ai ou Bob. Nou loop my trane weer na die kyk.
Top