Dorsland RR indeks

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Gaan na Ride Reports
Gaan na die "Filter Opsie" en maak hom oop.
Sit jou forum naam in die "Started by" en klik op die filter button.
Siedaar, al jou Ride Reports verskyn daar.

Julle skuld my almal 'n bier. :ROFLMAO:
 
:oops: Ek hoop jy kry vanaand geslaap. Drink 'n halwe Somnil pil. Dis nie slaappille nie, dit ontspan 'n ou net dat jy kan slaap.
Ek het opgegee met probeer slaap. Ek is afgetree en niks dwing my om nie in die nag ook besig te wees nie. Party dae drink ek my oggendkoffie so 3 uur die middag.
 
Ek het opgegee met probeer slaap. Ek is afgetree en niks dwing my om nie in die nag ook besig te wees nie. Party dae drink ek my oggendkoffie so 3 uur die middag.
Nee koek, lyk nie of aftree vir my gaan werk nie🙄 Ek moet darem elke nag so 2 ure anderkant die man gaan kuier.
 
Top