Fiets is in baie goeie toestand oor die algemeen.
Het die steering bearings by Conrad laat vervang,daar is egter nog baie min speling,hardly noticeable soos hulle sê in goeie Afrikaans.
ABS neuk rond,lig kom aan na ń paar kilos,kan dalk vuil kontak punte wees,geen idee,stop nog baie goed ongeag.
Nuwe battery ook,bande nog nuut.
R58k neg or R55k with little room for negotiations although nothing is cast in concrete.