Ek is 63. Groot KTM fan. het 1290 gery. Is nou op n 890. 50 kg ligter, hy pillion lekker. Ok, ek is 110 en vrou 55kg. Maar dis net n loutere plesier. Kan heeldag op 150 toer en is baie baie lekker op grondpad. Tubeless ook. SIT NET N STEERING DAMPER OP.