Hi Kabous GS, ek kan jou help maar jy moet asb jou gpx roete vir my email sodat ek in detail kan sien wat daar aangaan.
Gifberg is een van die mooiste areas en daar is baie om te sien maar die kaarte wys nie alles nie.
Jou noordelike draai punt is nie optimaal nie en ek sal jou ook ander...