Magical Richtersveld 5-day recce ride

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
BuRP said:
Losper, net n vra, jammer as dit hiri fred biki hijack...
Ek besit n 500 en like die ding, en hy het n 12L tenk op. Biki korter gearing op so hy's lekker ook in die stadige goed.
Ek het ook n 300 tpi (met nog n std tenk), en gebruik die fiets vir tegniese goed hoofsakelik.
Jou trips lyk meer die laaste (geen idee van die - lang? - liasons nie), en dan is ek handiger op die 300 as op die 500 (ek kan beter op hom staan ook).
Ek kan n groter tenk op die ding sit, en omdat hy gewone petrol neem sou dit dalk n goeie bike maak vir jou tipe trips, vir my dalk beter?
Ek vra, sal graag jou mening hoor hieromtrent!  :thumleft:
BuRP,  'n 2 stroke sal werk vir hierdie Richtersveld trip maar jy gaan meer gemaklik wees op 'n 4 stroke agv die liason stukke.

Die trips wat ek in Clarens doen is meer geskik vir 2 strokes aloewel ek en my "crew" altyd ons 500's met groot tenks vir al hierdie trips gebruik. https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=258991.msg4657737#msg4657737
 
More pics
 

Attachments

  • IMG_5083.jpg
    IMG_5083.jpg
    200.7 KB
  • IMG_5076.jpg
    IMG_5076.jpg
    121.3 KB
  • IMG_5124.jpg
    IMG_5124.jpg
    110.5 KB
  • IMG_5118.jpg
    IMG_5118.jpg
    133.6 KB
  • IMG_5115.jpg
    IMG_5115.jpg
    109 KB
  • IMG_5113.jpg
    IMG_5113.jpg
    127.7 KB
  • IMG_5097.jpg
    IMG_5097.jpg
    170.4 KB
  • IMG_5089.jpg
    IMG_5089.jpg
    141.9 KB
  • IMG_5088.jpg
    IMG_5088.jpg
    98.6 KB
  • IMG_5111.jpg
    IMG_5111.jpg
    131.5 KB
.
 

Attachments

  • IMG_5162.jpg
    IMG_5162.jpg
    148.7 KB
  • IMG_5185.jpg
    IMG_5185.jpg
    107 KB
  • IMG_5177.jpg
    IMG_5177.jpg
    92 KB
  • IMG_5174.jpg
    IMG_5174.jpg
    109.7 KB
  • IMG_5163.jpg
    IMG_5163.jpg
    89.2 KB
  • IMG_5156.jpg
    IMG_5156.jpg
    106.2 KB
  • IMG_5151.jpg
    IMG_5151.jpg
    137.7 KB
  • IMG_5144.jpg
    IMG_5144.jpg
    116.2 KB
  • IMG_5132.jpg
    IMG_5132.jpg
    99.9 KB
  • IMG_5130.jpg
    IMG_5130.jpg
    108.9 KB
.
 

Attachments

  • IMG_5222.jpg
    IMG_5222.jpg
    217.6 KB
  • IMG_5221.jpg
    IMG_5221.jpg
    142.5 KB
  • IMG_5212.jpg
    IMG_5212.jpg
    109.2 KB
  • IMG_5210.jpg
    IMG_5210.jpg
    147.2 KB
  • IMG_5207.jpg
    IMG_5207.jpg
    130.3 KB
  • IMG_5201.jpg
    IMG_5201.jpg
    123.2 KB
  • IMG_5200.jpg
    IMG_5200.jpg
    116.1 KB
  • IMG_5191.jpg
    IMG_5191.jpg
    138.6 KB
  • IMG_5188.jpg
    IMG_5188.jpg
    147.9 KB
  • IMG_5202.jpg
    IMG_5202.jpg
    108.4 KB
.
 

Attachments

  • IMG_5265.jpg
    IMG_5265.jpg
    107.8 KB
  • IMG_5273.jpg
    IMG_5273.jpg
    129.5 KB
  • IMG_5258.jpg
    IMG_5258.jpg
    132.9 KB
  • IMG_5256.jpg
    IMG_5256.jpg
    97.2 KB
  • IMG_5250.jpg
    IMG_5250.jpg
    104.3 KB
  • IMG_5246.jpg
    IMG_5246.jpg
    139.2 KB
  • IMG_5241.jpg
    IMG_5241.jpg
    135.2 KB
  • IMG_5235.jpg
    IMG_5235.jpg
    143.1 KB
  • IMG_5230.jpg
    IMG_5230.jpg
    122.1 KB
  • IMG_5226.jpg
    IMG_5226.jpg
    96.6 KB
.
 

Attachments

  • IMG_5276.jpg
    IMG_5276.jpg
    98.6 KB
  • IMG_5284.jpg
    IMG_5284.jpg
    155.6 KB
  • IMG_5285.jpg
    IMG_5285.jpg
    137.5 KB
  • IMG_5298.jpg
    IMG_5298.jpg
    145.9 KB
  • IMG_5303.jpg
    IMG_5303.jpg
    125.9 KB
  • IMG_5304.jpg
    IMG_5304.jpg
    99.3 KB
  • IMG_5309.jpg
    IMG_5309.jpg
    116.2 KB
  • IMG_5316.jpg
    IMG_5316.jpg
    199 KB
  • IMG_5321.jpg
    IMG_5321.jpg
    157.7 KB
  • IMG_5324.jpg
    IMG_5324.jpg
    125.8 KB
I recognise a lot of that terrain

A truly magical place ...I try my best to go as often as I can which is about twice a year
 
Think you hit the jackpot!
I’m forwarding this to couple of mates overseas, will tick the boxes big time 👍
 
Perfect place for the 500  O0

Pity a flight ticket remains pricey to ZA.
 
BuRP said:
Losper, net n vra, jammer as dit hiri fred biki hijack...

Ek besit n 500 en like die ding, en hy het n 12L tenk op. Biki korter gearing op so hy's lekker ook in die stadige goed.

Siende dat jy my nie saamvra nie, wou ek eers nie my mening lug om jou te help nie, al ken ek die area goed.....maar ek sal maar: Die 500 (volgens my) is aboluut ideaal
 
Beserker said:
BuRP said:
Losper, net n vra, jammer as dit hiri fred biki hijack...
Ek besit n 500 en like die ding, en hy het n 12L tenk op. Biki korter gearing op so hy's lekker ook in die stadige goed.
Siende dat jy my nie saamvra nie, wou ek eers nie my mening lug om jou te help nie, al ken ek die area goed.....maar ek sal maar: Die 500 (volgens my) is aboluut ideaal
Beserker, jy is reg. Die 500 is net 'n plesier in die Richtersveld.
Ons ry al jare lank met ons groot adv bikes in die Richtersveld en hierdie keer het ons met die 500's gegaan. Dit was 'n moerse "jol" gewees en met die 500 kon ons plekke sien wat min ander mense al van tevore gesien het. :thumleft:
 
Beserker said:
Siende dat jy my nie saamvra nie

Het jy nie n bike wat net aanmekaar gesit moet word nie, dit voordat ons (weer!) saam gaan ry?
n Aprillia 650 R glo......  :lol8:
 
Hi Losper, Hierdie lyk na n awesome trip. Hoe gaan die ooslaap werk? Ry elke ou sy slaapgoed en kos saam of beplan jy iets anders?
Dit lyk my ek sal maar my 690 moet ruil vir n 500.
 
Gee S, ons slaap in ‘n lodge in Vioolsdrif en ry elke dag ‘n roete waarna ons terug keer na dieselfde lodge. Yip jy gaan ‘n 500 nodig hê vir die trip. :thumleft
 
Baches said:
Losper wanneer is julle trip datums ?
Volgende trip is ongeveer Mei volgende jaar,  dit is te warm om nou soontoe te gaan.
 
Top