Ons is pas terug van 'n lekker laaaang trippie deur die Kalahari. Riemvasmaak, Molopo rivierloop, Namakwa Echo4x4 roete, Nababeep park, Richtersveld, Noenieput se omgewing, Askam, VanZylsrus...
Nou begin die proses om al die stories aanmekaar te sny vir die FOOTPEG DIARIES kanaal op YOUTUBE...