Footpeg Diaries

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Daardie 2 episodes was my oggend se werk gewees. Baie dankie

Sent from my iPhone using Tapatalk
 
dookie said:
2StrokeDan said:
Hulle wy meer tyd aan hulle ge-koffie makery as aan daai klip-klim.

Hulle praat ook te veel.
So, wanneer is jou episode op, Danie ?

Nee wat, ek kan nie eers fotos neem nie. Net gedog ek se maar wat my opgeval het, gebruik dit of ignoreer dit. My vrou se ek is die laaste een wat moet bydra wat op n video moet kom, niemand sal kyk nie. :ricky:
 
Perfekte gesig vir Radio ?
 
Slim vrou daai  :peepwall:
 
Hollywood, jyt mos uitgemis op die Nam trip saam Rickus. Reel een vir Footpeg Diaries. Ek gaan saam. Ek reken eks meer fotogenies as Blitz :drif: :drif:
 
ETS said:

Gaan jy ook so “Helpmysterklyk” hempie soos Werries aanhê?
 
Noneking said:

Myne lyk anyway so. Eks n natural
 
dookie said:
2StrokeDan said:
dookie said:
2StrokeDan said:
Hulle wy meer tyd aan hulle ge-koffie makery as aan daai klip-klim.

Hulle praat ook te veel.
So, wanneer is jou episode op, Danie ?

Nee wat, ek kan nie eers fotos neem nie. Net gedog ek se maar wat my opgeval het, gebruik dit of ignoreer dit. My vrou se ek is die laaste een wat moet bydra wat op n video moet kom, niemand sal kyk nie. :ricky:
Perfekte gesig vir Radio ?

:biggrin:
 
Enjoyed watching episode 2 .
 
ETS said:
Hollywood, jyt mos uitgemis op die Nam trip saam Rickus. Reel een vir Footpeg Diaries. Ek gaan saam. Ek reken eks meer fotogenies as Blitz :drif: :drif:
Tot ons jou onder die hout ingooi en aansteek, Oubaas.
 
ETS said:
Hollywood, jyt mos uitgemis op die Nam trip saam Rickus. Reel een vir Footpeg Diaries. Ek gaan saam. Ek reken eks meer fotogenies as Blitz :drif: :drif:

Daars nou vir jou 'n plan!!!
 
Noneking said:
:imaposer: :imaposer:

https://www.youtube.com/watch?v=8Mpdr60RzcI

'n Man moet maar seker nie die oumense verras as hulle klaar slaap nie... hartaanval is naby...
[member=3616]weskus[/member] sê mos, jy maak daai man met 'n lang riet wakker. Hy slaan vir niks.
 
Hollywood said:

[emoji12][emoji12]
 
Ons is pas terug van 'n lekker laaaang trippie deur die Kalahari. Riemvasmaak, Molopo rivierloop, Namakwa Echo4x4 roete, Nababeep park, Richtersveld, Noenieput se omgewing, Askam, VanZylsrus...
Nou begin die proses om al die stories aanmekaar te sny vir die FOOTPEG DIARIES kanaal op YOUTUBE.

Volgende maand wys ons eers 'n kort trippie deur die Vredefort Koepel saam met met my ou maat en mede akteur, Louis Minnaar, en dan begin die "KalahariKruuuzz" in Januarie te wys. Daar gaan 'n klompie gesigte op wees wat die manne op die forum sal herken. Ouens wat jy nooit gedink het sal stilstaan voor 'n kamera nie...of, Engels praat nie. Een van hulle sê... sy Engels is net vir eie gebruik.
 
Enjoyed both episodes, but this, couldn't help smiling  :thumleft:

https://www.youtube.com/watch?v=7QI9A2kqEKI
 
Top