Oor juis daai kan ek mos klontjies kry. Eerste ryding wat ek uit die boks uit kon koop was die Corolla Cross wat ek tans ry. Oor die algemeen beskou ek myself as iemand wat sy goed oppas, ek werk immers hard vir dit.
Linkerdeur het 'n krapmerk, regterdeur het twee krapmerke, buffer agter het...