Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Difflock

    KOB INN - Former Transkei

    Oom Vis, sal later vannaand Ep 3. opsit, gou weg vir die middag. Sent from my SM-G975F using Tapatalk
  2. Difflock

    KOB INN - Former Transkei

    BLK, the Transkei will definitely see me again, a beautiful part of our country. Sent from my SM-G975F using Tapatalk
  3. Difflock

    KOB INN - Former Transkei

    Middag, hier is weer Ep 1. https://youtu.be/0-74zltMnoc Sent from my SM-G975F using Tapatalk
  4. Difflock

    KOB INN - Former Transkei

    Right, n simpel fout begaan, was onder die indruk dat ek die 29 Okt 2 keer afgelaai het en toe dit delete, hier is Ep 2. en sal Ep 1. weer oplaai jammer daaroor. https://youtu.be/OIelBkYG7VA Sent from my SM-G975F using Tapatalk
  5. Difflock

    KOB INN - Former Transkei

    Lekker lag ek, 2de een amper klaar opgelaai op YouTube, dit vat maar n tydtjie. Sent from my SM-G975F using Tapatalk
  6. Difflock

    KOB INN - Former Transkei

    Môre, uiteindelik tyd gekry om ons trippy na Kob Inn te deel, dit was oor 3 dae so ek het dit ook so uiteengesit. Hoop julle geniet dit en n awesome Sondag. Ep 1. 29 Okt 2021 https://youtu.be/F3GkGecJF38 Sent from my SM-G975F using Tapatalk
  7. Difflock

    SLUMDOGS BASH - OLD THOMAS RIVER - 13 & 14 NOV 2021

    Goeiemôre WD's, hoop julle het sovêr n mooi week gehad, hier is so kort video van ons trippy na 2021 OTR. https://youtu.be/w7t6jHrrcEw Sent from my SM-G975F using Tapatalk
  8. Difflock

    SLUMDOGS BASH - OLD THOMAS RIVER - 13 & 14 NOV 2021

    So paar kiekies van my kant Sent from my SM-G975F using Tapatalk
  9. Difflock

    SLUMDOGS BASH - OLD THOMAS RIVER - 13 & 14 NOV 2021

    Sekondeer. Sent from my SM-G975F using Tapatalk
  10. Difflock

    KOB INN - Former Transkei

    Môre WD's, wat n awesome venue, view, kos, atmosfeer, vriende te sien en natuurlik die trippie hom self in die geheel was besonders. Gaan n paar kiekies later op gooi van ons trippy maar sal julle solank vertel van die moeilikheid terug huistoe. 06:07 ry ons uit Kob Inn via Willowvale...
  11. Difflock

    Looking for Yamaha xt660r red side panels.

    If anyone know of a second hand red side panels please contact me, it's for a friend of mine.
  12. Difflock

    SLUMDOGS BASH - OLD THOMAS RIVER - 13 & 14 NOV 2021

    :sip: sal plan maak om daar te wees met n paar StofRidders van die Sondagsrivier Vallei.
  13. Difflock

    Ek mik Oranjerivier se kant toe

    Welgedaan Dorsland met n uitsteekende RR, jy vertel en ons leef ons in soos hy voor jou afspeel in detail dus asof ons daar saam jou ry, sit by die tent, pad, aanskou die son ondergang - opkoms en die ervarings beleef het. Jy het n gawe, keuse vir woorde hetsy Afrikaans Of Ingels en ons voel...
  14. Difflock

    Padkamp met die Karretjie: 'n Karoo Toer

    Dankie vir die deel, pragtige landskappe wat jul oor gery het en so lekker om dit van n ander oogpunt te sien. Dus omtrent n kompleet pakkie van Stealth camping, Karoo is amazing in sy eie reg en om die son opkomste en ondergange te beleef is daar nie woorde veral met iemand. Well done chaps!
  15. Difflock

    EC Bash 2021 - Group Report

    Always a pleasure to share and glad you enjoyed them. I'm glad you came out OK, dit kon anders uitgedraai het. Probeer n prentjie skep, dink dit mos nogal n site gewees het.
  16. Difflock

    EC Bash 2021 - Group Report

    The End Dankie weereens vir die reelings Jup en Span, ons maak weerso en mooi aand amper naweek vir die Ridders wat Stofpaaie gaan opsoek, wees veilig tot ons mekaar by die volgende geleentheid sien.
  17. Difflock

    EC Bash 2021 - Group Report

    Nog so paar kiekies, altyd n besonderse tyd om vroeg op die pad te wees, jy kry altyd n verrassing om n draai mbt wild, landskap ens
  18. Difflock

    EC Bash 2021 - Group Report

    Naand manne, wil gou die kort geknipte terugkeer trippy gooi. Na n uitsteekend spit en kuiertjie het ek vroeg gaan inkruip, dit was te vergeefs met die musiek wat blêr maar kon wegsluimer. Het natuurlik met n bang wakker geskrik vroeg oggend deur n paar manne wat hul ysterperde se uitlaatstels...
  19. Difflock

    EC Bash 2021 - Group Report

    Dankie Ri, so koffie'tjie langs die pad proe net beter met die landskap om jou.
  20. Difflock

    EC Bash 2021 - Group Report

    :thumleft:
Top