EC Bash 2021 - Group Report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Weet nie of alle stof ridders so voel, maar ek kan nie wag om daai 1st stofpad te tref na n lang afwesigheid van my ysterperd. Ek neem die reuke, landskap in en waardeer net die feit dat bevooreg is om dit te kan doen.
Roete deel 2: Adolphus Poort, Cockscomb pad na Steytlerville.
 

Attachments

  • GH011070_1621762592092.jpg
    GH011070_1621762592092.jpg
    92 KB
  • GH011072_1621762626118.jpg
    GH011072_1621762626118.jpg
    85.8 KB
  • GH011074_1621762647602.jpg
    GH011074_1621762647602.jpg
    101.7 KB
  • GH011074_1621762639519.jpg
    GH011074_1621762639519.jpg
    95.9 KB
  • GH011078_1621762673459.jpg
    GH011078_1621762673459.jpg
    105.2 KB
  • GH011079_1621762688760.jpg
    GH011079_1621762688760.jpg
    96 KB
  • GH011079_1621762708790.jpg
    GH011079_1621762708790.jpg
    91.9 KB
  • GH011080_1621762725144.jpg
    GH011080_1621762725144.jpg
    187.5 KB
  • GH011069_1621762581399.jpg
    GH011069_1621762581399.jpg
    92.2 KB
Op Steytlerville het ek brandstof ingegooi omdat ek nie Willowmore wil deur ry en dalk Sondag Patensie se kant terug keer.
Van Steytlerville vat ek die R329 en so 18km uit dorp op die Willowmore pad is die 1st van 2 paaie wat sê Verrekraal. Die Verrekraal pad sluit aan by die Winterhoek berge pad wat op sy beurt 18km voor Willowmore op die Baviaanskloof pad uit kom, a shortcut soos Engelsman sou sê.
Op die Cockscomb pad het ek ook groot geskrik toe n vlakvark met olifant tand my trippy amper kort geknip het so wees maar versugtig op daai pad.
Roete: deel 3
 

Attachments

  • GH011084_1621762791291.jpg
    GH011084_1621762791291.jpg
    129.2 KB
  • GH011096_1621763618336.jpg
    GH011096_1621763618336.jpg
    78.3 KB
  • GH011095_1621763596087.jpg
    GH011095_1621763596087.jpg
    88.1 KB
  • GH011090_1621763525875.jpg
    GH011090_1621763525875.jpg
    98.5 KB
  • GH011089_1621763503928.jpg
    GH011089_1621763503928.jpg
    83.9 KB
  • GH011088_1621762851828.jpg
    GH011088_1621762851828.jpg
    123.5 KB
  • GH011086_1621762822752.jpg
    GH011086_1621762822752.jpg
    87.1 KB
  • GH011084_1621762806788.jpg
    GH011084_1621762806788.jpg
    171.3 KB
  • GH011083_1621762768515.jpg
    GH011083_1621762768515.jpg
    84.5 KB
  • GH011081_1621762734560.jpg
    GH011081_1621762734560.jpg
    82.3 KB
Op die T aansluit van die Winterhoek Baviaanskloof pad n kort breuk gevat, kom n taxi met waentjie verby, hoor die besigheid klink nie normaal, na 5km sien ek hy staan en tyre weg gevreet net die rim wat al plat gery is van die zinkplaat pad.
17:00 en daar lê nog n ent'tjie 60km+  na Doornkloof, dit raak donker en ek meun die wolke trek oor van George se kant.
Met sê lyk ok daar heelwat besigheid gedoen word want die pad was besig met werkers oppad uit na Willowmore.
Jul sal sien op die laaste kiekie voor ek die kamp 18:15 binne ry n paar donkie gewaar om n skerp draai, probeer met my praat om nie haastig te wees so het ek n omgeluk vermy.
So dus my roete'tjie na die EC Bash, sal nog n korter weergawe van trippy terug plaas waar ek by Smitskraal n rivier front gekoop het.
Roete: deel 4
Baviaanskloof pad deur Nuwe Kloof Pas, Die Sleutel, Studtis Poort na Doornkloof
 

Attachments

  • GH011113_1621763947388.jpg
    GH011113_1621763947388.jpg
    29.9 KB
  • GH011111_1621763931363.jpg
    GH011111_1621763931363.jpg
    27.3 KB
  • GH011107_1621763880903.jpg
    GH011107_1621763880903.jpg
    37.5 KB
  • GH011105_1621763828327.jpg
    GH011105_1621763828327.jpg
    146.7 KB
  • GH011104_1621763803321.jpg
    GH011104_1621763803321.jpg
    74.6 KB
  • GH011102_1621763742222.jpg
    GH011102_1621763742222.jpg
    53.1 KB
  • GH011102_1621763753134.jpg
    GH011102_1621763753134.jpg
    135.3 KB
  • GH011099_1621763701715.jpg
    GH011099_1621763701715.jpg
    95.6 KB
  • GH011098_1621763680164.jpg
    GH011098_1621763680164.jpg
    94.5 KB
  • GH011103_1621763789980.jpg
    GH011103_1621763789980.jpg
    65.2 KB
Mooi een maater tiepies Difflock styl...
Hoop jy herstel vinnig

Sent from my I3312 using Tapatalk

 
Dutchman81 said:
Mooi een maater tiepies Difflock styl...
Hoop jy herstel vinnig

Sent from my I3312 using Tapatalk

Dankie mater, sien jou binnekort.
 
Ri said:
Mooi foto's. Jy het daardie koffie breuk ding goed onder die knie, verseker! :sip:

Dankie Ri, so koffie'tjie langs die pad proe net beter met die landskap om jou.
 
Naand manne, wil gou die kort geknipte terugkeer trippy gooi.

Na n uitsteekend spit en kuiertjie het ek vroeg gaan inkruip, dit was te vergeefs met die musiek wat blêr maar kon wegsluimer.
Het natuurlik met n bang wakker geskrik vroeg oggend deur n paar manne wat hul ysterperde se uitlaatstels laat brul so ook n paar manne wat n "logcabin" of 3 opgesit het, so ja ek't so effe min geslaap maar was nogsteeds n awesome Bash.

06:45 trek ek weg uit Doornkloof rigting Patensie, 1st besluit was Willowmore maar finale besluit was toe ek hoofhek deur is en Skaapkop se woorde " Jy weet nie wanneer jy weer daar deur gaan ry"

Die fotos uit die "go pro" getrek, altyd lekker op die kloof van n ander hoek te sien.
 

Attachments

  • GH011118_1621780833584.jpg
    GH011118_1621780833584.jpg
    62 KB
  • GH011121_1621780884872.jpg
    GH011121_1621780884872.jpg
    64.9 KB
  • GH011120_1621780865802.jpg
    GH011120_1621780865802.jpg
    57.8 KB
  • GH011119_1621780853377.jpg
    GH011119_1621780853377.jpg
    90.7 KB
  • GH011118_1621780816169.jpg
    GH011118_1621780816169.jpg
    63.9 KB
  • GH011117_1621780805201.jpg
    GH011117_1621780805201.jpg
    28.8 KB
  • GH011116_1621780786095.jpg
    GH011116_1621780786095.jpg
    44.8 KB
  • GH011115_1621780771459.jpg
    GH011115_1621780771459.jpg
    28.8 KB
  • GH011114_1621780751750.jpg
    GH011114_1621780751750.jpg
    24.4 KB
  • GH011114_1621763968823.jpg
    GH011114_1621763968823.jpg
    115.4 KB
Nog so paar kiekies, altyd n besonderse tyd om vroeg op die pad te wees, jy kry altyd n verrassing om n draai mbt wild, landskap ens
 

Attachments

  • GH011123_1621780931306.jpg
    GH011123_1621780931306.jpg
    89.1 KB
  • GH011131_1621781213163.jpg
    GH011131_1621781213163.jpg
    140.8 KB
  • GH011130_1621781199613.jpg
    GH011130_1621781199613.jpg
    117.8 KB
  • GH011128_1621781125669.jpg
    GH011128_1621781125669.jpg
    134.8 KB
  • GH011127_1621781071387.jpg
    GH011127_1621781071387.jpg
    82.2 KB
  • GH011126_1621781041034.jpg
    GH011126_1621781041034.jpg
    74.1 KB
  • GH011125_1621781019949.jpg
    GH011125_1621781019949.jpg
    93.4 KB
  • GH011124_1621780948390.jpg
    GH011124_1621780948390.jpg
    97.2 KB
  • GH011124_1621780978049.jpg
    GH011124_1621780978049.jpg
    101.3 KB
  • GH011122_1621780915410.jpg
    GH011122_1621780915410.jpg
    109.2 KB
The End

Dankie weereens vir die reelings Jup en Span, ons maak weerso en mooi aand amper naweek vir die Ridders wat Stofpaaie gaan opsoek, wees veilig tot ons mekaar by die volgende geleentheid sien.
 

Attachments

  • GH011132_1620668122925.jpg
    GH011132_1620668122925.jpg
    117.9 KB
  • GH011134_1621781296831.jpg
    GH011134_1621781296831.jpg
    94.1 KB
  • GH011134_1621781272592.jpg
    GH011134_1621781272592.jpg
    94.7 KB
  • 20210509_084539.jpg
    20210509_084539.jpg
    102.1 KB
  • GOPR1139_1620579145976.JPG
    GOPR1139_1620579145976.JPG
    96.7 KB
  • GOPR1140_1620579145976.JPG
    GOPR1140_1620579145976.JPG
    83 KB
  • GOPR1141_1620579145976.JPG
    GOPR1141_1620579145976.JPG
    87.1 KB
Thanks for all the brilliant photos of my old "backyard", Difflock. :thumleft:
 
Difflock said:
Nog so paar kiekies, altyd n besonderse tyd om vroeg op die pad te wees, jy kry altyd n verrassing om n draai mbt wild, landskap ens

YHO, I hit this at pace. THROTTLE just saw a wave of water going over myself and the bike and thought oh fok!
 

Attachments

  • GH011122_1621780915410 (1).jpg
    GH011122_1621780915410 (1).jpg
    109.2 KB
Dustbiter said:
Thanks for all the brilliant photos of my old "backyard", Difflock. :thumleft:

Always a pleasure to share and glad you enjoyed them.

Firecoast said:
Difflock said:
Nog so paar kiekies, altyd n besonderse tyd om vroeg op die pad te wees, jy kry altyd n verrassing om n draai mbt wild, landskap ens

YHO, I hit this at pace. THROTTLE just saw a wave of water going over myself and the bike and thought oh fok!

I'm glad you came out OK, dit kon anders uitgedraai het. Probeer n prentjie skep, dink dit mos nogal n site gewees het.
 
I also klapped it at speed coming in - groot skrik and shower  :imaposer: :ricky:
 
Firecoast said:
Difflock said:
Nog so paar kiekies, altyd n besonderse tyd om vroeg op die pad te wees, jy kry altyd n verrassing om n draai mbt wild, landskap ens

YHO, I hit this at pace. THROTTLE just saw a wave of water going over myself and the bike and thought oh fok!

Me too!! Was a proper wake-up, all that cold water washing over me :imaposer:
 
Top