Vis Arend said:
A good evening was had my everyone, some later disappeared to their rooms for a well-deserved rest, and a few thought it good to suffer a little longer.
A good night rest was had and after a nice brekkie the different groups departed, each to their different destinations.
The road back was for most a non-event and all from our group arrived safely home, albeit one mishap in one group, but they also eventually arrived safely with minor scrapes and bruises.
Ready for departure.
The little mishap. Diffie can comment further on this incident. [emoji3]
Môre WD's, wat n awesome venue, view, kos, atmosfeer, vriende te sien en natuurlik die trippie hom self in die geheel was besonders.
Gaan n paar kiekies later op gooi van ons trippy maar sal julle solank vertel van die moeilikheid terug huistoe.
06:07 ry ons uit Kob Inn via Willowvale, Idutywa, Butterworth, Komga, R63 Kei Road regs deur n toe hek na Amabele / Freshwater Village. Op daai twee spoor paaitjie is klomp waterpoele en dit is op die einde waar een vir William uitgevang het en hy hart met moederaarde kennis gemaak het.
Dit was so 09:53 toe dit gebeur het, ons pak toe al sy bagasie op my S10. Oppad Kob Inn toe het 2 van die 4 boude op die rak ook agter los gebreek, die val het dit net vererger maar ook die tilt switch, main fuse onder frame geblaas wat ons nie kon sien van n onervare oogpunt.
Wel ons het eers fuses gecheck, gejumpstart en pull start tot ons blou is maar kyk dit wat bedompig, die sweet het ons afgetap.
Lank storie kort, trek hom 20km grondpad deur tot op R346 Amabele en om water poele en nog n 60km teerpad deur Stutterheim na Cathcart waar Rocco (Dutchman 81) hom 14:45 kom haal het.
Rocco baie baie dankie vir jou bereidwilligheid dit word opreg wardeer, ons stap 08:45 daai aand op Kirkwood in die huis. What a adventure, het baie dinge geleer, kyk ordenlik na alle moontlikhede, vat hulp vroeër as later en hel ek't nog nooit iemand getrek so dit was n ervaring op sy eie. Julle moes die mense wat verby gery het se gesigte gesien het, priceless.
William se yamaha xt660r staan nog by Rocco op Fort-Beaufort, wag vir n battery en dan sal hy weer loop. Weereens dankie vir die geleentheid om te kon gaan op die trippy so ook Jmol vir sy en vroutjie se gas vryheid. Spoed, Oom en Tannie Vis vir n heerlike opvang kuiertjie so ook Vink en sy vrou wat ek die 1st keer ontmoet het.
Tot n volgende keer, mooi week verder.
Sent from my SM-G975F using Tapatalk