Die 2 de dag gaan ons die bastervoet pas doen, die son skyn mooi tot ons om die berg ry, mis reen die pad na die pas is nat en baie glad, ons stop op die brug waar die pas begin, ons skep moed en trek weg, ons ry tot naby die eerste rivier, besluit toe maar om om te draai die pas is seep glad...