Platte
Pack Dog
Die 16de trek ons weg in Meyerton 04:50 met die weete daar is baie reen in die lug, ons bly die heeltyd agter die reen, in lundins nek wag ons vir die reen om verby te trek, ons stop 18:00 by ons kampplek, die eienaar wys ons waar ons kamp die plek is goed nat van die reen, toe lui sy telefoon dis sy vrou, as ons wil kan ons in die gym kamp,Gym is reg baie dankie :biggrinie calidon en oranjerivier loop sterk