BEN 5 uit 10

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Platte

Pack Dog
Joined
Sep 25, 2012
Messages
288
Reaction score
91
Location
Meyerton
Bike
Yamaha XT600
Die 16de trek ons weg in Meyerton 04:50 met die weete daar is baie reen in die lug, ons bly die heeltyd agter die reen, in lundins nek wag ons vir die reen om verby te trek, ons stop 18:00 by ons kampplek, die eienaar wys ons waar ons  kamp die plek is goed nat van die reen, toe lui sy telefoon dis sy vrou, as ons wil kan ons in die gym kamp,Gym is reg baie dankie  :biggrin:Die calidon en oranjerivier loop sterk
 

Attachments

  • 02.jpg
    02.jpg
    345.2 KB
  • 03.jpg
    03.jpg
    357.8 KB
  • 04.jpg
    04.jpg
    409.7 KB
  • 05.jpg
    05.jpg
    631 KB
  • 01.jpg
    01.jpg
    693.1 KB
Nog fotos van 1ste dag
 

Attachments

  • 06.jpg
    06.jpg
    613 KB
  • 07.jpg
    07.jpg
    674.6 KB
  • 08.jpg
    08.jpg
    578 KB
  • 09.jpg
    09.jpg
    368.2 KB
  • 10.jpg
    10.jpg
    199.7 KB
Ons sou daar regs by die bome gekamp het
 

Attachments

  • 11.jpg
    11.jpg
    409.2 KB
Die 2 de dag gaan ons die bastervoet pas doen, die son skyn mooi tot ons om die berg ry, mis reen die pad na die pas is nat en baie glad, ons stop op die brug waar die pas begin, ons skep moed en trek weg, ons ry tot  naby die eerste rivier, besluit toe maar om om te draai die pas is seep glad, ons ry toe Barkly oos toe oppad Wartrail/Volunteershoek pas toe, die pas is rof maar ons is deur met n ROWWE water deur gaan by die Lochnes dam, toe Casrlisleshoekspruit pas en Rhodes, was bly om te sien die hotel is weer oop.
 

Attachments

  • 12.jpg
    12.jpg
    564.9 KB
  • 13.jpg
    13.jpg
    361 KB
Nog 2de dag
 

Attachments

  • 14.jpg
    14.jpg
    400.6 KB
  • 15.jpg
    15.jpg
    589.8 KB
  • 16.jpg
    16.jpg
    610.6 KB
Nog 2de dag
 

Attachments

  • 17.jpg
    17.jpg
    637.1 KB
  • 18.jpg
    18.jpg
    771.8 KB
  • 19.jpg
    19.jpg
    706.7 KB
Nog 2de dag
 

Attachments

  • 20.jpg
    20.jpg
    622.3 KB
  • 22.jpg
    22.jpg
    556.3 KB
  • 21.jpg
    21.jpg
    407.2 KB
Die 3de dag gaan ons Naudes nek pas doen Maclear om Barkly pas en ander soos die dag loop, die laaste deel van Naudes begin die modder van die vorige nag se reen, af na Maclear was die pad erg modder die bikes wil die heel tyd net le en rus, ons het so 07;00 weg getrek by die kamp het so 13;30 se kant Maclear in gery dit was rof, net na Barkly pas vat ons grondpad Rhodes toe ons vat toe n korter pad Rhodes toe dis spruite pad,dit was eers glad van die modder ons kom na 17;00 by die kamp aan bikes uit gerus van al die gele :biggrin:
 

Attachments

  • 25.jpg
    25.jpg
    721 KB
  • 26.jpg
    26.jpg
    537.7 KB
  • 27.jpg
    27.jpg
    743.2 KB
3de dag nog
 

Attachments

  • 32.jpg
    32.jpg
    466.9 KB
  • 31.jpg
    31.jpg
    680.8 KB
  • 30.jpg
    30.jpg
    260 KB
  • 28.jpg
    28.jpg
    403.3 KB
Daai aand besluit ons maar om die volgende oggend huis waarts tekeer want die weer wys baie reen oppad, daai aand reen dit lekker ons is gelukkig droog en pak die oggend vroeg op, kry omtrent die hele pad reen,Bloem reen die baie hard, stop so18;00 by die huis
 

Attachments

  • 36.jpg
    36.jpg
    496.9 KB
  • 37.jpg
    37.jpg
    284.3 KB
Al het die modder en reen ons nie toegelaat om al 10 te doen doen nie, was dit nogsteeds 'n lekker trip......
 

Attachments

  • pic 1.jpg
    pic 1.jpg
    160.3 KB
  • pic 2.jpg
    pic 2.jpg
    159.1 KB
  • pic 3.jpg
    pic 3.jpg
    114.3 KB
Top