Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. P

    Gideon - Down

    Sterkte vir die familie en friende
  2. P

    Wanted Yamaha xt600e slip on exhaust

    Leibrandt ek het n ss slip on wat ek gebou het, ek het n 2002 600e gehad, sal more vir jou n foto op sit
  3. P

    Hoëveld rondrits

    Ja nee ek geniet die 660, ek en 3 vriende het saterdag 780km gery, lekke avontuur, van 4uur die oggend tot 9uur die aand, gesukkel met n pap wiel op n bmw, 3 660R myne meer as 80 000km  ander een oor die 100 000km en een met 15 000km, geen probleme met die xt s, net 4 spots op elke een om te kan...
  4. P

    Hoëveld rondrits

    Vandag bietjie in die Vrystaat gaan rondry, kyk hoe lyk die Vaaldam se vlak, sak vinnig. Frankfort toe deur Oranjeville,  sjoe daai pad raak net erger, gelukkig ry ons avontuur fietse, by Tweeling daai ek links N3 se kant toe, die Vrystaat is darm nie heeltemal plat nie, mooi land waar ons in bly.
  5. P

    Hoëveld rondrits

    Nog so paar
  6. P

    Hoëveld rondrits

    Nog n paar
  7. P

    Hoëveld rondrits

    Ek het laasnaweek n ander rigting gery Meyerton Delmas Bronkorstspruit op pad Groblersdal  toe,toe swaai ek op die grond paaie af loskopdam toe, van daar is ek Stofberg oor Middelburg Delmas Meyerton.Dit was n lekker trip so 600 km
  8. P

    Ganjora down...........

    Sterkte vir jou en familie
  9. P

    Hoëveld rondrits

    Sorry C T ek ry met n padkaard nie GPS, is maar bietjie agter die tyd  :lol8:
  10. P

    Hoëveld rondrits

    Gister Koppies toe gery,die Yamaha wil nie stil staan so dan ry ons maar
  11. P

    Hoëveld rondrits

    Het laas naweek n ander rigting gaan ry Meyerton, Heilbron, Edenville, Kroonstad, Vredefort, Parys,Meyerton, wat vir my snaaks was is die perde in die dam wat die waterblommetjie eet, lekker trip en die paaie was in n redelike kondisie.
  12. P

    Young boy down

    Sterkte vir julle as familie mag dit net beter gaan
  13. P

    Please help: XT660 Surge problem - what do I do?

    Ek het ook n boosterplug op my R, die fiets is beslis gladder, het my exhaust verander maar nog standard filter, die co is op 15 gestel
  14. P

    CBX

    Ek het my CBX op 128000km verkoop sonder probleme en ek het hom hard gery, ek het op die dragstrip beter spoed op gesit as die 1300 kawas met carborators wat verander is, die ouens het die manifold verander en webers gebruik as ek reg onthou
  15. P

    Scooter riding...

    Daai Tmax is netjies geniet dit, veilige myle vir jou
  16. P

    CBX

    Ek en my vrou het seker vir 15 jaar rond getoer met n CBX het nooit probleme gehad, het net 180 agter tyre in gebou, was net swaar op petrol so 12kp/l
  17. P

    Karoo 3 140/80/17 cancelled for now

    Ek sal een vat asb PM my bank besonderhede postnet na postnet
  18. P

    Hoëveld rondrits

    Dankie julle, ek hoor daar word blykbaar elke jaar n klasieke musiek opvoering daar in die kerk by wakkerstroom gehou, weet iemand daar van. Wakkerstroom en Utreght was vir my netjies n dorpies, gaan hulle weer besoek
  19. P

    Hoëveld rondrits

    Dankie Stichhom, ek ry gereel sulke een dag trips alleen 
Top