Nicobie
Race Dog
Platte said:Dankie julle, ek hoor daar word blykbaar elke jaar n klasieke musiek opvoering daar in die kerk by wakkerstroom gehou, weet iemand daar van. Wakkerstroom en Utreght was vir my netjies n dorpies, gaan hulle weer besoek
Ek was eenkeer by die musiek fees gewees.
Ook lang trip via Memel, Dundee en Wakkerstroom gery oor 'n langnaweek.
Nice area en uitsig om te ry, sal weer eendag daar moet gaan ry.
Dankie vir deel van jou fotos