Ek moes my bike se engin split want die bearing by die voorste sproket het opgepak,ek het toe sommer al die bearings geruil,nuwe oliepomp en ringe vervang,ek gebruik sommer goedkoop olie net om die engin skoon te maak, drein die olie na 100 km,iets snaak gebeur nou,ek het so 70 km al gery maar...