Hoëveld rondrits

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Platte

Pack Dog
Joined
Sep 25, 2012
Messages
288
Reaction score
91
Location
Meyerton
Bike
Yamaha XT600
Ek het sondag bietjie nuwe rigting gaan ry, Meyerton Standerton Volksrus Wakkerstroom Utrecht Memel Normandien Vrede Villiers Meyerton,ek was nog nooit in Wakkerstroom en Utrecht, was verbaas die plekke lyk heel goed. Utrecht die dorp in n wildresevaat,daar is ook n mooi kampterein soos ek van die pad kan sien. Het grondpad gery van Wakkerstroom Utrecht toe, toe weer van Ingogo, Bothas pas toe en Mullers pas Normandien tot terug by Memel. Normandien pas en omgewing het weer n padskraper gesien,so dis nie te rof. Dit was nou n lekker trip, so 750km, Mens kan voel die winter is hier, was lekker koud.
 

Attachments

  • 26.jpeg
    26.jpeg
    233.4 KB
  • 25.jpeg
    25.jpeg
    40 KB
  • 24.jpeg
    24.jpeg
    146.1 KB
  • 23.jpeg
    23.jpeg
    90.2 KB
  • 22.jpeg
    22.jpeg
    103.9 KB
  • 21.jpeg
    21.jpeg
    101 KB
  • 20.jpeg
    20.jpeg
    143.1 KB
  • 19.jpeg
    19.jpeg
    141.6 KB
  • 18.jpeg
    18.jpeg
    123.6 KB
  • 27.jpeg
    27.jpeg
    53.2 KB
Nog n paar fotos
 

Attachments

  • 14.jpeg
    14.jpeg
    122.6 KB
  • 8.jpeg
    8.jpeg
    107.4 KB
  • 9.jpeg
    9.jpeg
    93.7 KB
  • 10.jpeg
    10.jpeg
    85.8 KB
  • 11.jpeg
    11.jpeg
    131.1 KB
  • 12.jpeg
    12.jpeg
    106.4 KB
  • 13.jpeg
    13.jpeg
    163.6 KB
  • 15.jpeg
    15.jpeg
    159.7 KB
  • 16.jpeg
    16.jpeg
    95.5 KB
  • 17.jpeg
    17.jpeg
    116.6 KB
Laaste paar
 

Attachments

  • 7.jpeg
    7.jpeg
    125.1 KB
  • 6.jpeg
    6.jpeg
    144.8 KB
  • 5.jpeg
    5.jpeg
    115.1 KB
  • 4.jpeg
    4.jpeg
    141.6 KB
  • 3.jpeg
    3.jpeg
    90.4 KB
  • 2.jpeg
    2.jpeg
    82.8 KB
  • 1.jpeg
    1.jpeg
    62.6 KB
Baie netjies.  :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Die eerste foto is net om te wys hoe skerp is Jacobsroodt se nuwe 40w spots, ek is baie tevrede met dit
 
Lekker Platte, mooi foto's. Gooi vir ons n paar van jou Sani foto's
 
  Dankie vir die saamry.Mooi deel van die land.
 
Dis baie mooi al die fotos. Daar is darem min dinge so lekker soos n verlate grondpad waar jy mooi uitsig het. Platte, het jy die 750Km in een dag en alleen gery?
 
Dankie Stichhom, ek ry gereel sulke een dag trips alleen 
 
Lekker man. Dis mos hoekom ons dual sport fietse ry. Mooi fotos, mooi terrein.  :thumleft:
 
Baie nice. Mik ook al n hele ruk in daai riting. Maar sal n naweek ry. Kan jy dalk n roete deel. Wil nie iets mis nie. [email protected]. Het klaarn roete, maar miskien is aar iets wat ek kan las. Asb
 
Dankie vir die deel van jou foto's. EK hou van die manier hoe jou fiets se nommerplaat so "strategies" vuil geraak het  :pot:
 
baie mooi uitsigte, 'n goeie ent vir een dag se ry!

Wakkerstroom is n spesiale dorpie  :thumleft:
 
Dankie julle, ek hoor daar word blykbaar elke jaar n klasieke musiek opvoering daar in die kerk by wakkerstroom gehou, weet iemand daar van. Wakkerstroom en Utreght was vir my netjies n dorpies, gaan hulle weer besoek
 
ek kyk altyd in verwondering na die ride reports van daai area .Ek wonder net hoe de hel ek tussen verantwoordelikhede uit die Kaap uit daar gaan uitkom.  :xxbah:
 
Top