Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. P

    Normandien Pass. Which side is concreted?

    Ek het al n hele paarkeer Mullers pas, Normandien pas gery in dag trips van Meyerton ,al wat ek kan se is dat die pad bo Normandien pas as jy regs draai terug Memel toe baie klipperig is,ek sal liewer die tyd saam met die vrou op die plaas geniet en later so dag trip reel
  2. P

    Honda CRF450L is coming

    Wanneer beoog honda sa om die 450L in te bring
  3. P

    Helmet and adv jacket holders/stands/shelves

    Een wat ek gemaak het , werk OK
  4. P

    Sani pass

    Cobhan camp site 16km outside himeville for nature enthusiast
  5. P

    *** WD XT660R thread ***

    Die naweek n terugslag gekry, r se bearing agter die voorste sproket het op gepak, bike het darm al 72000km gedoen  :'(
  6. P

    Bike Spotlights

    Superfoxi is dit nuwe soort ,ek het by jou gekoop wat sulke vergroot glasse op die leds het,
  7. P

    Bike Spotlights

    Dankie Andy het geandwoord
  8. P

    Bike Spotlights

    Ek is op soek na n paar spots vir my bike wat tenminste 100m en verder die pad verlig,ek het 2wat werk as mis ligte en 2 op my brights wat die pad verlig so 50m
  9. P

    Quick trip to Sani and back

    Ek het november laas jaar daai roete gery.Van bergville af ry ek baie grond pad tot in himevil.Ek het R280 vir n rondawel betaal by backpakkers op die sani pad.Volgende ogged sani op en deur lesotho,dan stop ek so 20.00 in meyerton,leke 2dag trip
  10. P

    My Workshop Projects

    Sjoe Geluk met die fiets, dit het regtig mooi skoon gekom,ek hou ook baie van daai hondas, het so 4 van hulle al gehad,3 was die selfde kleur,geniet hom
  11. P

    Irritating smiley. Whack it or don't whack it? That is the question.

    I fix one on a 800 gs with a G clamp,and a piece of wood on the inside of the rim
  12. P

    SLUMDOGS BASH @ KATBERG - 10 & 11 NOVEMBER 2018 - FULLY BOOKED

    Is dit vir Vrydag nag en Saterdag nag, Gauten is ver,het laaskeer om gedraai waar die bome in die pad groei,het nie geweet wat le voor in katberg pas
  13. P

    Where has your bike taken you today?

    Het bietjie die geskiedenis gaan opsoek daar in koppies se rigting, lekker koud en winderig, vandaar parys toe, lekker dag op die bike
  14. P

    KLR wont start - SORTED

    Ek het een dag saam met n vriend gaan ry, hy  op sy klr, toe vrek die fiets net, hy het ook aan die fiets gewerk tank af gehaal,fiets kom haal met die bakkie,later ook uit gevind hy het n draad onder die tank vas gedruk wat kortsluiting gemaak het, kyk maar onder die tank ook, sterkte
  15. P

    *** WD XT660R thread ***

    Lyk mooi, nou moet jy hom net ry,ek geniet myne baie :thumleft:
  16. P

    Richtersveld, 5 day adventure (video and lots of photos)

    Baie netjies Losper ,het daar n dct saam met julle getoer ek wonder net hoe dit sou vaar op daardie moeilike deel waar julle gery het dankie
  17. P

    Xt660r dont start

    FB hardloop daai R weer
  18. P

    Xt660r dont start

    Ek stop my bikes nog altyd met die kill switch sonder probleme,ek kan nie glo dat n vervaardiger n veiligheids switch sal op sit wat die fiets kan beskadig, n elektroniese ding kan enige tyd breek,bly jou fiets is reg,ek geniet my R baie sal baie sleg voel dit iets oor kom :thumleft:
  19. P

    Buying a helmet from overseas

    Ek het vir my n hemet van fc moto af in gevoer n Marushin want full throttle het dit nie meer in gebring nie en die helmet sit vir my lekker met die belasting was dit nie goedkoper
  20. P

    Eish latest fuel prices not going to help economy

    Nee ek betaal nie e tol en vermy tol paaie waar ek kan
Top