RIP Jan, Sot, Karel Kat.
Unieke ou gewees. Ek het altyd by hom gaan kuier, braai of net drink, as ek in die Kaap moes werk. Het my atlyd verstom hoe hy Afrikaans kon gebruik om 'n storie te vertel.
Julle ouens wat gaan baai sê Vrydag moet maar 'n biertjie namens my drink op 'n mede-KLR ryer...